Tag: vanmiddag

Home vanmiddag
Loftus is stampvol vir vanmiddag se kragmeting
Post

Loftus is stampvol vir vanmiddag se kragmeting

Loftus is stampvol vir vanmiddag se kragmeting Rugby: Daar is groot afwagting vir vanmiddag se Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd tussen die Bulle en die Stormers op ‘n volgepakte Loftus Versfeld. Die span van Pretoria het in al vyf sy vorige wedstryde in die kompetisie teen hul aartsvyande verloor en wil dus nou ‘n punt bewys. In die...

EU, beleggingsraad vergader met besighede vanmiddag
Post

EU, beleggingsraad vergader met besighede vanmiddag

EU, beleggingsraad vergader met besighede vanmiddag Die Europese Unie in Namibië, saam met die Namibiese beleggingsbevorderingsraad bied vanmiddag ‘n besigheidsforum in verband met groen-waterstof en kritieke minerale aan. Kosmos 94.1 Nuus het met Twaku Kayofa, woordvoerder van die EU se Windhoek kantoor gesels. Post navigation Source link

Nampol sê vanmiddag oor klopjagte op ‘sindikaat’
Post

Nampol sê vanmiddag oor klopjagte op ‘sindikaat’

Nampol sê vanmiddag oor klopjagte op ‘sindikaat’ Die Namibiese polisie sal om half-drie vanmiddag die media toespreek oor die vermeende sindikaat waarop die week toegeslaan is. Talle Namibiërs, drie Chinese en ander buitelanders is in die luukse voorstede van Klein Windhoek en Auasblick in hegtenis geneem. Hulle word blykbaar daarvan verdink dat hulle deel vorm...

Jerry se gade-wet na verwagting vanmiddag in die parlement
Post

Jerry se gade-wet na verwagting vanmiddag in die parlement

Jerry se gade-wet na verwagting vanmiddag in die parlement Die Nasionale Vergadering sal na verwagting eers vanmiddag die wetsontwerp van Swapo LP Jerry Ekandjo bespreek. Dit na dit Dinsdag onder die loep sou kom. Die dokument het reeds deur die parlement gegaan sowel as die Nasionale Raad maar is toe verwys dat die kantoor van die prokureur-generaal. Ekandjo se Huweliksaanpassings-wetsontwerp poog om...

Bokke draf vanmiddag uit teen Roemenië – Kosmos 94.1
Post

Bokke draf vanmiddag uit teen Roemenië – Kosmos 94.1

Bokke draf vanmiddag uit teen Roemenië Die Wêreldbeker-koors loop weer hoog onder die Springbok-aanhangers met hulle helde wat vanmiddag om drie-uur Roemenië in Bordeaux pak. Hoewel Roemenië na verwagting nie veel van ‘n uitdaging sal inhou nie, sal Suid-Afrika sy staal moet wys ná ‘n week van skokke oor die kniebesering van die haker Malcolm...

Springbok-vroue takel Kenia vanmiddag – Kosmos 94.1
Post

Springbok-vroue takel Kenia vanmiddag – Kosmos 94.1

Springbok-vroue takel Kenia vanmiddag Die Springbok-vrouespan pak Kenia vanmiddag by die Universiteit van die Wes-Kaap. Die Bokke het die afgelope paar weke hard gewerk om voor te berei vir volgende maand se wêreldwye Vroue-Vyftien-toernooi, die WXV 2. Die hulpafrigter, Laurian Johannes-Haupt, sê hoewel Suid-Afrika Kenia met 48-nul in Mei by die Afrika-vroue-rugbybekertoernooi geklop het, gaan...

Skietwerk vanmiddag op Swakopmund – Kosmos 94.1
Post

Skietwerk vanmiddag op Swakopmund – Kosmos 94.1

Skietwerk vanmiddag op Swakopmund Nelson Mandela-rylaan op Swakopmund sal vanmiddag tussen twee-uur en vier-uur gesluit wees vir skietwerk wat op die nuwe rioollyn moet plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met Clarence McClune, algemene bestuurder van die kusdorp munisipaliteit se departement van ingenieurswese en beplanningsdienste, gesels. Post navigation Source link

Ongekeurde Vondrousova vat Wimbledon, mans vanmiddag – Kosmos 94.1
Post

Ongekeurde Vondrousova vat Wimbledon, mans vanmiddag – Kosmos 94.1

Ongekeurde Vondrousova vat Wimbledon, mans vanmiddag Marketa Vondrousova het die eerste ongekeurde vrou geword om Wimbledon in die Ope-era te wen, toe die Tsjeg in gister se eindstryd na ‘n skok-oorwinning van 6-4, 6-4 oor Tunisië se Ons Jabeur geseëvier het. As die eerste ongekeurde vrou in die Wimbledon-eindstryd in 60 jaar, het Vondrousova ‘n...