Tag: vanoggend

Home vanoggend
Troy se been word vanoggend geamputeer
Post

Troy se been word vanoggend geamputeer

Troy se been word vanoggend geamputeer Die Belgiese Malinois ‘Troy’ sal sy been verloor na die skietery net buite Grootfontein. Troy en sy hanteerder was blykbaar besig om diewe te spoor wat agt sale gesteel het. Kriminele klagte is teen die boer gemaak maar dit is nog nie bekend of die man gearresteer is nie....

Freeth vertrek vanoggend uit Otjiwarongo
Post

Freeth vertrek vanoggend uit Otjiwarongo

Freeth vertrek vanoggend uit Otjiwarongo Die Zimbabwiese boer Ben Freeth vertrek vanoggend vanaf Otjiwarongo op sy Ride for Justice, na Windhoek. Hy word vandat hy die land te voet en te perd binnegekom het van Zimbabwe, bygestaan deur die Namibiese gemeenskap. Hy het laat Maandagaand, die boodskap met Namibiërs gedeel.  Post navigation Source link

Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend
Post

Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend

Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend Die nou omstrede arbeidsaktivis Michael Amushelelo het blykbaar ‘n hofbevel vat hom verhoed om binne 100 meter van Rani Traders op Oshakati te kom, Maandag oortree het. Hy is gearresteer maar later vrygelaat en sal vanoggend in die laerhof op die dorp in die verband verskyn....

Menzies poog nog ‘n appèl vanoggend
Post

Menzies poog nog ‘n appèl vanoggend

Menzies poog nog ‘n appèl vanoggend Menzies Aviation sal vandag weer poog om toestemming te kry om in die hooggeregshof te appelleer teen regter Shafimana Ueitele se vroeëre weiering van verlof tot appèl op 3 Oktober. Die maatskappy het redelike kennisgewing om die perseel by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe te verlaat, gevra. Menzies voer...

Bielie van ‘n mosiehofrol vanoggend
Post

Bielie van ‘n mosiehofrol vanoggend

Bielie van ‘n mosiehofrol vanoggend Die mosiehof se rol vanoggend was vol met 141 aansoeke om verstekvonnisse waarvan 20 reël 108 aansoeke was. In die twee sessies, wat deur regters Thomas Masuku en George Coleman hanteer is, het kommersiële banke 73 van die aansoeke gebring. Die banke het aansoeke op 28 lenings waarop ‘n onbetaalde...

Vierde verdagte in vanoggend se mislukte Swakop-roof vas
Post

Vierde verdagte in vanoggend se mislukte Swakop-roof vas

Vierde verdagte in vanoggend se mislukte Swakop-roof vas Die Erongo-polisie het daarin geslaag om die laaste verdagte in vanoggend se mislukte gewapende roof by Style op Swakopmund aan te keer. Vroegdag was daar berigte van ‘n gyselaarsdrama in die winkel maar die polisie en buurtwag het uiters vinnig gereageer en die toneel is vinnig ontlont....

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing – Kosmos 94.1
Post

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing – Kosmos 94.1

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing Eskom het fase ses-beurtkrag vanaf vyfuur vanoggend tot verdere kennisgewing in werking gestel, weens die verlies van verdere opwekkingseenhede. Die kragvoorsiener sê ‘n verdere twee eenhede by die Lethabo- en Matla-kragstasies moes oornag vir dringende herstelwerk afgeskakel word. Die Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê sedert Sondag is ‘n opwekkingseenheid...

IPPR bring verkryging onder die loep vanoggend – Kosmos 94.1
Post

IPPR bring verkryging onder die loep vanoggend – Kosmos 94.1

IPPR bring verkryging onder die loep vanoggend Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal vanoggend om tien-uur by die House of Democracy in die hoofstad ‘n bespreking aanbied oor hul jongste Procurement Tracker Namibia-bulletin. Verkryging bly ‘n tameletjie en daar is gereeld berigte oor vermeende korrupsie. Die instituut sal ‘n opdatering van die tender vir kliniese...

Maree se verhoor het vanoggend begin – Kosmos 94.1
Post

Maree se verhoor het vanoggend begin – Kosmos 94.1

Maree se verhoor het vanoggend begin Die verhoor van die vermeende pedofiel en voormalige polisieman Johann Maree begin vanoggend in die hoërhof voor regter Philanda Christiaan. Hy staar 75 kriminele aanklagte in die gesig. Maree is in 2020 in hegtenis geneem op klagte dat hy agt minderjarige seuns tussen 2016 en 2020 verkrag en onsedelik...

Amushelelo moet homself vanoggend in hoërhof verdedig
Post

Amushelelo moet homself vanoggend in hoërhof verdedig

Die omstrede Michael Amushelelo se geldwasserysaak is vanoggend voor regter Ramon Maasdorp. Die saak handel nie oor die klagte nie maar is die aansoek van die aanklaer-generaal om sy bates te bevries. Hy verdedig die saak maar sy prokureur, Sisa Namandje het onttrek en nou sal Amushelelo homself blykbaar verdedig. Hy vra op sy sosiale...