Damelin, Lyceum College en City Varsity gederegistreer Die SA Unie vir Studente in Suid-Afrika het die deregistrasie van Damelin College, City Varsity en Lyceum-kollege verwelkom nadat Educor nie finansiële verslae vir 2021 en 2022 ingedien het nie. Honderde duisende studente is gestrand gelaat omdat registrasies gekanselleer word. Die unie se woordvoerder, Asive Dlanjwa, benadruk die...
Tag: varsity
120 000 fail to meet varsity, Grade 12 requirements in four years
Over the last four years, 79% of pupils who wrote the Grade 11 national examinations have not qualified to proceed to top tertiary institutions or Grade 12. This represents 120 468 out of 152 686 pupils who sat for the exams. However, the number of pupils who qualify has doubled from 5 007 in 2020...
Musk wil varsity in Texas oprig
Musk wil varsity in Texas oprig Die rykste man ter wêreld, Elon Musk, beplan om ʼn skool, en uiteindelik ‘n universiteit, in Texas op te rig. Volgens Forbes onthul belastinginskrywings Musk se skenking van 1,8 miljard Namibiese dollar aan The Foundation, ‘n liefdadigheid wat oor die projek toesig te hou. Die skool sal leerplanne in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde...
Surviving Varsity – The Namibian
I began my varsity adventure eager to make friends and be part of something exciting. In my quest for companionship, I sometimes fell in with the wrong crowd. I made friends who weren’t always a positive influence on my life, and walked out of relationships that compromised my worth. Pain? Yes, I felt it. There...
Tukkies se beleid is rasbevooroordeeld, varsity gee toe dis waar
Tukkies se beleid is rasbevooroordeeld, varsity gee toe dis waar AfriForum Jeug sê die Universiteit van Pretoria het toegegee sy beleid is rasbevooroordeeld en het probeer om dit van die studente te verbloem. Die jeug-organisasie het beplan om plakkate te vertoon wat hierdie beleide blootlê, gebaseer op bevindings uit ‘n verslag oor nie-rassigheid by universiteite....