Tag: vasgekeer

Home vasgekeer
Minstens 600 mense steeds vasgekeer na aardbewing in Taiwan
Post

Minstens 600 mense steeds vasgekeer na aardbewing in Taiwan

Minstens 600 mense steeds vasgekeer na aardbewing in Taiwan Reddingwerkers in Taiwan probeer uitkom by meer as 600 gestrande mense, ‘n dag nadat die eiland sy ergste aardbewing in 25 jaar beleef het. Die skudding met ‘n sterkte van 7,4 was naby die oostelike streek Hualien. Nege mense is dood en meer as ‘n duisend...

Verskeie IVP-ondersteuners beseer, vasgekeer – Kosmos 94.1
Post

Verskeie IVP-ondersteuners beseer, vasgekeer – Kosmos 94.1

Verskeie IVP-ondersteuners beseer, vasgekeer In Suid-Afrika was drie busse wat IVP-ondersteuners vervoer het na die party se manifes-bekendstelling in die Moses Mabida-stadion in Durban in ‘n ongeluk betrokke naby Gingindlovu in KwaZulu-Natal. Agt mense is ernstig beseer en na hospitale gejaag. Nooddienste is op die toneel en staan passasiers by wat vasgekeer is. Die oorsaak...

Meer as 1 miljoen Palestyne vasgekeer voor Israeli offensief
Post

Meer as 1 miljoen Palestyne vasgekeer voor Israeli offensief

Meer as 1 miljoen Palestyne vasgekeer voor Israeli offensief Meer as 1 miljoen Palestyne is vasgekeer in en om Rafah terwyl Israel gereed maak om hulle te ontruim en ‘n grondaanval teen Hamas-vegters in die suidelike Gaza-stad te loods. Hulpagentskappe het gewaarsku dat groot getalle burgerlikes in die Israeliese offensief kan sterf en die VN...

11 Zim-bestaansmyners vasgekeer na ineenstorting
Post

11 Zim-bestaansmyners vasgekeer na ineenstorting

11 Zim-bestaansmyners vasgekeer na ineenstorting Elf bestaansmyners is in ‘n ondergrondse skag vasgekeer ná ‘n grondineenstorting by Zimbabwe se Redwing-myn, 270 kilometer wes van die hoofstad Harare. Aanvanklike assesserings dui daarop dui dat aardskuddings die moontlike oorsaak van die ongeluk is. Metallon Corporation, wat Redwing besit, het die voorval bevestig. Die maatskappy het ‘n reddingspan...

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar
Post

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar

Indiese werkers in tonnel vasgekeer – amper daar Pogings om 41 konstruksiewerkers te red wat vasgekeer is in ‘n ineengestorte tonnel in Indië se Uttarakhand-staat, is byna afgehandel. Die werkers is vasgekeer sedert 12 November, toe ‘n grondstorting ‘n gedeelte van die Silkyara-tonnel, wat hulle besig was om te bou, laat intuimel het. Amptenare sê...

40 werkers steeds in tonnel vasgekeer
Post

40 werkers steeds in tonnel vasgekeer

40 werkers steeds in tonnel vasgekeer Reddingswerkers het teen vanoggend sowat ‘n derde van die pad geboor in die puin van ‘n ineengestorte snelwegtonnel in Indië om 40 werkers te bereik wat al vir vyf dae binne vasgekeer is. Boorwerk het deur sowat 21 meter se puin gedring, sê Devendra Singh Patwal, ‘n rampbestuursbeampte. Hulle...

40 tonnelwerkers is almal veilig, nog vasgekeer
Post

40 tonnelwerkers is almal veilig, nog vasgekeer

40 tonnelwerkers is almal veilig, nog vasgekeer Reddingswerkers in die noorde van Indië sê hulle het vanoggend kontak gemaak met 40 werkers wat vir meer as 24 uur vasgekeer was nadat die padtonnel wat hulle bou ineengestort het. Die tonnel is hoog op in die Himalayas en vorm deel van die land se vervoerstrategie. Volgens die bevelvoerder van die land se...

500 mynwerkers steeds ‘vasgekeer’ – Kosmos 94.1
Post

500 mynwerkers steeds ‘vasgekeer’ – Kosmos 94.1

500 mynwerkers steeds ‘vasgekeer’ Die mynwerkersvakbond, Amcu, gaan die bestuur van die GoldOne-groep betrek om die veilige terugkeer van meer as 500 mynwerkers in ‘n myn aan die Gautengse Oos-Rand te verseker. Die werkers van die Modderfontein-myn in Springs, eis Amcu se erkenning. ʼn Woordvoerder van Amcu, Jeff Mphahlele, sê die mynbestuur weier om hulle...

Vyf Zim-myners nog ondergronds vasgekeer
Post

Vyf Zim-myners nog ondergronds vasgekeer

Vyf Zim-myners nog ondergronds vasgekeer Vier mynwerkers is dood en nog vyf is ondergronds vasgekeer nadat ‘n skag in ‘n Zimbabwiese goudmyn ineengestort het. Die voorval het Vrydag in Chegutu, sowat 120 kilometer wes van die hoofstad Harare, plaasgevind by die Bay Horse-myn. Die mynwerkersfederasie se president Henrietta Rushwaya sê die oorskot van vier myners...

Duisende vasgekeer by Burning Man – Kosmos 94.1
Post

Duisende vasgekeer by Burning Man – Kosmos 94.1

Duisende vasgekeer by Burning Man ’n Ondersoek is van stapel gestuur na die dood van ’n persoon tydens stortreën by die Burning Man-fees in die Amerikaanse deelstaat Nevada. Meer as 73 000 mense is steeds gestrand by die geleentheid nadat drie maande se reën in soveel dae neergestort het en die terrein in ‘n klei-modderbad...