Man vasgetrek met ietermagô-velle Die Otjiwarongo-polisie het ‘n 52-jarige man in hegtenis geneem nadat hy na bewering met twee ietermagô-velle betrap is. Die Otjozondjupa-polisie se gemeenskapskakelbeampte, Inspekteur Maureen Mbeha, sê die verdagte is by ‘n hotel in die dorp gearresteer tydens ‘n gesamentlike polisie-operasie met die Kyani Anti-Poaching and Security Group. Die verdagte sal Dinsdag...
Tag: vasgetrek
Beweerde Banksy-diewe vasgetrek – Kosmos 94.1
Beweerde Banksy-diewe vasgetrek ‘n Tweede verdagte is in Londen in hegtenis geneem vir die beweerde diefstal van ‘n kunswerk deur die straatkunstenaar Banksy, van ‘n stopteken wat met drie militêre hommeltuie versier is. ‘n Man in sy 40’s is in aanhouding op vermoede van diefstal en kriminele beskadiging, sê die Metropolitaanse polisie. ‘n Verdagte in...
Beweerde whiskey-smokkelaar vasgetrek – Kosmos 94.1
Beweerde whiskey-smokkelaar vasgetrek ’n 43-jarige man is gearresteer nadat hy in besit gevind is van 259 pakke smokkel-whisky by die Onankali-dorpie in die Oshikoto-streek. Luidens ‘n NamPol misdaadverslag was die polisie op patrollie omstreeks 10-uur die aand toe hulle die verdagte in besit van die onwettige goedere gevind het. Daar is beslag gelê op 259...
Twee mans naby Okahandja vasgetrek met luiperdvel – Kosmos 94.1
Twee mans naby Okahandja vasgetrek met luiperdvel Twee mans verskyn na verwagting môre in die landdroshof op Okahandja nadat hulle gearresteer is met ‘n luiperdvel in hul besit. Volgens die Namibiese polisie se hoof van gemeenskapsake in die Otjozondjupa-streek, inspekteur Maureen Mbeha, is die twee mans van 24 en 36 jaar oud by die T-aansluiting...
Jozi-beampte vasgetrek oor vragmotorkaping – Kosmos 94.1
Jozi-beampte vasgetrek oor vragmotorkaping Die Johannesburgse burgemeester, Kabelo Gwamanda, sê die Johannesburgse metropolisie-leierskap sal optree teen ‘n beampte wat vir vragmotorkaping in hegtenis geneem is. Die beampte was onder 12 verdagtes wat op die N12 in Benoni aangekeer is op aanklagte van onder meer vragmotorkaping, die onwettige besit van ‘n vuurwapen, gekaapte voertuie en motor-oopsluit...
Colombiaanse burgers vasgetrek vir moord – Kosmos 94.1
Ecuador: Colombiaanse burgers vasgetrek vir moord Die polisie in Ecuador sê die ses mense wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die presidentskandidaat, Fernando Villavicencio, is Colombiaanse burgers. ‘n Sewende verdagte, wat deur wetstoepassers doodgeskiet is, was ook ‘n Colombiaanse burger. Villavicencio is Woensdag doodgeskiet toe hy ‘n verkiesingsaamtrek in die...
Man vasgetrek met dwelms van N$94 000 – Kosmos 94.1
Man vasgetrek met dwelms van N$94 000 ‘n Namibiese man sal Maandag in die Otjiwarongo-landdroshof verskyn in verband met dwelmklagte. Die 37-jarige verdagte is in ‘n taxi by die T-aansluiting van die pad tussen Otjiwarongo, Kalkfeld en Outjo deur die polisie van die Otjozondupa-streek deursoek toe hy op pad was na Outjo. Hy is in...
Agt Kovsie-studente vasgetrek – Kosmos 94.1
Agt Kovsie-studente vasgetrek Agt studente is in verband met openbare geweld by die Universiteit van die Vrystaat se Qwaqwa-kampus in hegtenis geneem. Dit volg na hulle Woensdag universiteits-bedrywighede tydens protesoptrede wou ontwrig. Die polisie se hulp is ingeroep om sekerheidspersoneel by te staan. ‘n Polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring sê by hul aankoms het ‘n groep studente...
Sewe vermeende wilddiewe in Otjozondjupa vasgetrek – Kosmos 94.1
Sewe vermeende wilddiewe in Otjozondjupa vasgetrek Sewe vermeende wilddiewe in Otjozondjupa vasgetrek Die Otjozondjupa-streek is die brandpunt van wildstropery en veediefstal in die land. Sewe vermeende wilddiewe is in twee verskillende voorvalle is in die streek deur die Namibiese polisie in hegtenis geneem. Vyf mans is in ‘n bakkie op die pad tussen...
Twee mans, tienerseun vasgetrek met Mandrax-tablette – Kosmos 94.1
Twee mans, tienerseun vasgetrek met Mandrax-tablette Twee Namibiese mans en ‘n tienerseun verskyn vandag in verband met dwelmklagte in die Okakarara-landdroshof in die Otjondjupa-streek. Die 17-jarige seun is tydens ‘n patrollie van die Namibiese polisie in die Okondjatu-nedersetting met ‘n halwe Mandrax-tablet in sy besit gevind nadat hy verdag voorgekom het. Tydens verdere ondersoek van...