‘n Kraak wat deur Afrika vorm kan die vasteland in twee verdeel Wetenskaplikes waarsku dat ‘n massiewe kraak of skeur wat deur Afrika vorm, die vasteland in twee sal verdeel en die aarde se sesde oseaan sal vorm. Lande langs die suidoostelike kus sal glo ‘n reuse-eiland word, wat ‘n nuwe see van Ethiopië tot...
Tag: vasteland
Ongekende voedselkrisis op pad – hier en regoor vasteland
Ongekende voedselkrisis op pad – hier en regoor vasteland ’n Ongekende voedselkrisis dreig in Afrika, met sowat 20 persent van die bevolking wat ondervoed is, terwyl 78 persent nie ’n gesonde dieet kan bekostig nie, volgens ‘n nuwe verslag. Dit het bevind dat die voorkoms van ondervoeding byna 20 persent in Namibië is, terwyl die...
AfDB glo vasteland kan voesdelsekerheid in 5 jaar bewerkstellig
AfDB glo vasteland kan voesdelsekerheid in 5 jaar bewerkstellig Die president van die Afrika-ontwikkelingsbank, Akinwumi Adesina, is optimisties dat Afrika in ‘n goeie posisie is om binne die volgende vyf jaar voedselonsekerheid te oorkom. Adesina sê die vasteland het die nodige tegnologie en finansiering om voedselonsekerheid om te keer. Hy beklemtoon die bank steun programme...
MIV-entstof word op vasteland ontwikkel
MIV-entstof word op vasteland ontwikkel Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad het ‘n toelae van 867 miljoen Suid-Afrikaanse rand vasgeknoop van die USAID-agentskap, gemik op die ontwikkeling en toetsing van ‘n MIV-entstof in Afrika. Die raad sal, saam met ander Afrika-organisasies, voordeel trek uit die fondse deur wat bekend staan as die Brilliant Consortium-program. Die bedryfshoof en...
Landbou-produksie kwyn op vasteland – Kosmos 94.1
Landbou-produksie kwyn op vasteland Volgens die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie het voedselproduksie per capita tussen 1960 en 2000 wêreldwyd toegeneem, behalwe in Afrika suid van die Sahara. Hoewel die vasteland 12 persent van die wêreld se bewerkbare grond het, het sy aandeel in die wêreldhandel in landbouprodukte van 10 persent in 1960 tot...
Afrika se afhanklikheid van steenkool, olie maak vasteland kwesbaar – Kosmos 94.1
Afrika se afhanklikheid van steenkool, olie maak vasteland kwesbaar Volgens die Statistical Review of World Energy-verslag het Afrika verlede jaar sterk staatgemaak op nie-hernubare hulpbronne om in sy energiebehoeftes te voorsien. Olie en aardgas was van die primêre energiebronne wat regoor die vasteland gebruik is, en veral Suid-Afrika het sterk op steenkool staatgemaak vir sy...
Onwettige kontantvloei moet op vasteland aangespreek word – Kosmos 94.1
Onwettige kontantvloei moet op vasteland aangespreek word Die buurland se finansminister, Enoch Godongwana, sê om aandag te skenk aan onwettige kontantvloei bly ‘n groot bekommernis vir belastingadministrasies in Afrika. Hy het gepraat op die Afrika-projek se 13de tweejaarlikse vergadering in Kaapstad, waaraan 37 Afrika-lande deelneem. Die fokus van die vergadering is hoe belastingowerhede hul pogings in die bekamping van finansiële...