Meer vee opgeveil in vierde kwartaal 2023, teen laer pryse Die totale aantal vee wat in die vierde kwartaal van 2023 opgeveil is, het met 7,4 persent tot 82 884 vee toegeneem van 77 140 stuks vee wat in die ooreenstemmende kwartaal van 2022 opgeveil is. Dit is volgens die kwartaallikse landbou statistiese bulletin, wat...
Tag: vee
Vee- en vleispryse daal steeds
Vee- en vleispryse daal steeds Vleispryse weer afgeneem in vergelyking met verlede week, volgens die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad. Alhoewel dit nie ‘n dramatiese verandering is teenoor die vorige week nie kan die verskil in pryse veral gesien word by Mariental se Farmers Meat Market. Meatco se pryse is steeds onveranderd. Kosmos 94.1 Nuus het met...
Vakbonde ens., vee hulle af aan arbeidskommissaris
Vakbonde ens., vee hulle af aan arbeidskommissaris Net 12 uit die 44 geregistreerde vakbonde en drie uit 17 werkgewersorganisasies het hul jaarlikse opgawes by die arbeidskommissaris ingedien. Die arbeidskommissaris het in September 2023 ‘n kennisgewing uitgereik wat ‘n grasietydperk tot 30 November verskaf het. Dit het geen verskil gemaak nie en verskeie van die vakbonde...
Verkoop nou jou vee, pryse gaan daal
Verkoop nou jou vee, pryse gaan daal Volgens die nuutste prysverslag van die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad toon die veeprys per kilogram redelik bestendig in vergelyking met die afgelope twee maande. Die hoof van bemarking by die raad, Desmond Cloete, het met Kosmos 94.1 nuus gepraat oor die voorspelling van pryse vir die maande wat kom....
Kommer heers oor nog ‘n skip vol vee naby Kaapstad
Kommer heers oor nog ‘n skip vol vee naby Kaapstad Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings het kommer uitgespreek oor nog ʼn skip vol vee wat vaar om die Kaapse kus. Dit volg nadat die Al Kuwait twee weke gelede in Kaapstad vasgemeer het. Die diere aan boord is aangetref in uiters haglike toestande, wat onuithoudbare...
Volg regulasies met vervoer van vleis of vee
Volg regulasies met vervoer van vleis of vee Die Namibiese Landbou-Unie herinner die publiek om seker te maak van regulasies rondom die vervoer van vleis, vee en wild. Dit is vir vee- en wildprodusente van kardinale belang dat polisie- en ministeriebeamptes doeltreffend optree by padblokkades. As gevolg van Veediefstal en stropery is owerhede baie streng....
16 000 vee sit vas op vragskip wat nie by Israel kan uitkom nie
16 000 vee sit vas op vragskip wat nie by Israel kan uitkom nie ‘n Australiese uitvoerder staan voor ‘n uitdagende dilemma met ‘n skip in Israelse besit, die MV Bahijah, wat meer as 16 000 skape en beeste vervoer, aan die kus van Wes-Australië gestrand is. Die skip se herleiding, wat veroorsaak is deur...
Veelsydige Proteas vee die vloer met Indië
Veelsydige Proteas vee die vloer met Indië Krieket: Suid-Afrika het ʼn merkwaardige oorwinning van ʼn beurt en 32 lopies op SuperSport Park in Centurion behaal toe hulle Indië in 35 boulbeurte vir net 131 uitgehaal het. Nandre Burger het vier paaltjies vir 33 platgetrek met ʼn wedstrydsyfer van sewe vir 83, terwyl Kagiso Rabada in...
Vee- en wilddieefstal regoor die land aangemeld
Vee- en wilddieefstal regoor die land aangemeld Daar is verskeie gevalle van veediefstal en wildstropery deur die Namibiese polisie aangemeld. Op Dordabis is ‘n man vas na hy en ‘n makker ‘n koedoebul op plaas Hamis geskiet het. Die plaaswerkers het die skoot gehoor en vinnige reaksie van die polisie het vir die arrestasie gesorg. Die ander stroper...
Oshikoto-boer verloor N$250 000 se vee
Oshikoto-boer verloor N$250 000 se vee Die Namibiese polisie sê hy ondersoek ‘n saak van veediefstal by die Mangetti plase in die Oshikoto-streek. ‘n Boer het besef sy kudde se getalle neem af en hy het sy beeswagter daaroor gekonfronteer. Die man het ontken dat hy enigiets van die saak weet maar het toe gevlug...