SA het te min veeartse vir plaasdiere Professor Vinny Naidoo van die Universiteit van Pretoria sê meer veeartsenykundige dienste word in Suid-Afrika benodig om te verseker voedselproduksie van dierlike oorsprong is veilig, gesond en heilsaam. Daar is tans nie genoeg veeartse vir produksiediere en landelike diere nie. Ongeveer 3 500 veeartse is in Suid-Afrika geregistreer....
December 16, 2024
Tag: veeartse
Home
veeartse
Post
November 29, 2023November 29, 2023Uncategorized
Buurland het tekort aan veeartse
Buurland het tekort aan veeartse Suid-Afrika worstel met ‘n ernstige tekort aan veeartse, wat pogings beïnvloed om dieresiektes soos bek-en-klouseer te bekamp. Die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige-raad het ‘n jaarlikse uittog van ongeveer 150 veeartse uit die land aangemeld. Die adjunkminister van hoër onderwys, Buti Manamela, sê in reaksie hierop die regering het ‘n bewusmakingsprogram vir veeartsenykundige beroepsvoorligting van...