Tag: veel

Home veel
Trump het veel te sê oor bedrog-saak
Post

Trump het veel te sê oor bedrog-saak

Trump het veel te sê oor bedrog-saak Die prokureur-generaal van New York, Letitia James, sê die gewese Amerikaanse president, Donald Trump, is nog nie uit die verknorsing nie omdat hy steeds aanspreeklik gehou word vir sy wydlopende bedrog. Dit volg nadat die New Yorkse appèlhof hom toegelaat het om ‘n verlaagde waarborg van 3,3-miljard Namibiese...

Takatso sê SAL-aankoop het te veel risiko gehad
Post

Takatso sê SAL-aankoop het te veel risiko gehad

Takatso sê SAL-aankoop het te veel risiko gehad Takatso Consortium sê die uitgerekte onderhandelinge met die regering oor die hersiening van die transaksie vir die verkoop van 51-persent-belang in die Suid-Afrikaanse Lugdiens, is gekenmerk deur onaanvaarbare vlakke van risiko en onsekerheid. Ná byna drie jaar is die regering se samesprekings met Takatso as ’n privaat...

Jeug-aktivis verwag nie veel van komende begroting
Post

Jeug-aktivis verwag nie veel van komende begroting

Jeug-aktivis verwag nie veel van komende begroting Finansminister Iipumbu Shiimi is geskeduleer om op 28 Februarie die begroting vir 2024–2025 ter tafel te lê. Die regering het hier ‘n kans om ‘n bloudruk vir billikheid en bestendige groei uiteen te sit. Suid-Afrika het in sy begroting ‘n aansienlike bedrag aangekondig om jeugwerkloosheid aan te spreek....

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom
Post

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom

Te veel geld verlaat die land, sê plaaslike ekonoom Die nuus dat die regering se binnelandse skuld gedurende Januarie met 1,7 persent op ‘n maandgrondslag gestyg het en met 8,7 persent op ‘n jaargrondslag geklim het, maak opslae. Dit staan nou op 113,5 miljard Namibiese dollar, amper die helfte van die land se BBP. Plaaslike...

Oupa en ouma drink te veel
Post

Oupa en ouma drink te veel

Oupa en ouma drink te veel Samuel Shivute, voorsitter van die Oshikoto-streekraad, pleit by senior burgers om op te hou om alkohol op krediet te neem. Volgens Shivute is die toenemende drankmisbruik onder pensioenarisse ‘n bron van groot kommer omdat hulle geen geld oor het vir voedsel nie. Hy sê hulle neem die drank op...

Kom, olie, Namibië voer te veel in!
Post

Kom, olie, Namibië voer te veel in!

Kom, olie, Namibië voer te veel in! Namibië tel onder die top-vyf Afrika-lande in terme van ‘n hoë vraag na olie-eksplorasie, volgens die 2024 State of African Energy Outlook, maar het in 2023 ‘n aansienlike uitgawe van 25,2 miljard Namibiese dollar aan petroleumolies aangegaan. Dit verteenwoordig 21% van die totale invoerhandel vir die eerste 11...

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie
Post

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie Die president van die Suid-Afrikaanse studenteorganisasie Sasco, Vezinhlanhla Simelane, sê hulle het nie veel vertroue dat die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente betyds toelaes vir hierdie akademiese jaar aan begunstigdes sal betaal nie. Die skema het bevestig meer as 20 000 toelaes moet...

Afrika-jeug hou nie veel van demokrasie nie
Post

Afrika-jeug hou nie veel van demokrasie nie

Afrika-jeug hou nie veel van demokrasie nie Nyasha Mpani van die Data4Governance Alliance het data van ‘n Afrobarometerverslag aangebied wat beklemtoon dat hoewel die jeug oor die algemeen demokrasie ondersteun en verkies, ‘n meerderheid van 18- tot 35-jariges ontevredenheid met die stand van demokrasie in Afrika uitspreek. Hierdie ontevredenheid het implikasies vir snellers wat die...

‘Reddingsboeie’ kos te veel: Shiimi
Post

‘Reddingsboeie’ kos te veel: Shiimi

‘Reddingsboeie’ kos te veel: Shiimi Daar is kommer uitgespreek oor herhaalde reddingsboeie aan staatsbeheerde ondernemings. Finansminister Ipumbu Shiimi sê 602,8 miljoen Namibiese dollar is uitbetaal aan entiteite soos Meatco en dit vat befondsing van dringender kwessies soos onderwys, gesondheid, behuising en meer. Post navigation Source link