Vier, skieter ook, dood by Las Vegas voorval ‘n Massaskietery het op die hoofkampus van die Universiteit van Nevada, Las Vegas, voorgekom. ‘n Ongeïdentifiseerde man het losgebrand en drie mense geskiet en een beseer voor hy deur die polisie doodgeskiet is. Geen inligting is oor die skieter bekend gemaak nie en die motief vir die...
Tag: Vegas
Vegas Grand Prix het kritici verkeerd bewys
Vegas Grand Prix het kritici verkeerd bewys Mercedes-renjaer Lewis Hamilton glo die aksiebelaaide Las Vegas Grand Prix het kritici verkeerd bewys wat gesê het dis vertoning bo substansie. Die sewemalige wêreldkampioen wat die wedren in die tiende plek begin het, het teruggeveg en sewende geëindig na 50 rondes vol drama. Max Verstappen van Red Bull...
Verstappen battles through to win Las Vegas Grand Prix thriller
World champion Max Verstappen claimed the 18th win of his record-breaking season, overcoming a five-second penalty to power to victory in a thrilling Las Vegas Grand Prix on Saturday. Ferrari’s Charles Leclerc overtook Red Bull’s Sergio Perez on the last lap to grab second place ahead of the Mexican with French driver Esteban Ocon of...
Verstappen weer eerste in Las Vegas
Verstappen weer eerste in Las Vegas Die wêreldkampioen Max Verstappen het vanoggend die 18de oorwinning van die seisoen, waarin hy verskeie rekords verbeter het, ingepalm met ‘n opwindende triomf in die Las Vegas Grand Prix. Charles Leclerc van Ferrari het Sergio Perez van Red Bull in die laaste ronde verbygesteek en die tweede plek voor...
Ferrari se Leclerc spring eerste weg in Las Vegas
Ferrari se Leclerc spring eerste weg in Las Vegas Charles Leclerc het sy sterk oefentempo omskep in eerste wegspringplek vir die Las Vegas Grand Prix tydens ‘n opwindende kwalifiserende sessie op die splinternuwe Strip Circuit, met die Ferrari-man wat sy spanmaat Carlos Sainz en Red Bull se Max Verstappen die loef afgesteek het. Leclerc was...
Drama by Las Vegas GP
Drama by Las Vegas GP Daar was drama op die eerste dag van die Las Vegas Grand Prix. Die eerste oefenrondes is na net nege minute afgelas toe Carlos Sainz se Ferrari ʼn losstaande mangatdeksel getref en sy motor erg beskadig is. Die tweede oefenronde het twee en ʼn half-uur later begin met Ferrari wat...
Sainz sien uit na Las Vegas GP
Sainz sien uit na Las Vegas GP Dis hierdie naweek ʼn splinternuwe stilhouplek op die Formule Een-kalender – die Las Vegas Grand Prix. Die middelpunt van die wedren is ʼn strook van 2 kilometer lank al langs die beroemde Las Vegas Strip, tuiste van al die vernaamste casino-hotelle. Die eerste oefening vind môreoggend Suid-Afrikaanse tyd...
Tupac murder suspect Duane ‘Keffe D’ Davis pleads not guilty in Vegas court
A former gang member charged in the 1996 murder of hip-hop star Tupac Shakur pleaded not guilty on Thursday in a Las Vegas court. Duane “Keffe D” Davis, 60, who police said was long suspected in the murder and began implicating himself in a series of public statements in recent years, responded “not guilty” when...
Prikkel jou oë en ore met die ongelooflike “MSG Sphere” in Las Vegas
Prikkel jou oë en ore met die ongelooflike “MSG Sphere” in Las Vegas Die MSG Sphere is ‘n massiewe musiek- en vermaaklikheidsarena wat geleë is in Paradise, Las Vegas, Nevada. Die “MSG Sphere” is letterlik ‘n massiewe TV skerm wat om ‘n groot skare vou soos ‘n bal. Die ouditorium het 18 600 sitplekke wat...
Suspect in Tupac Shakur murder faces initial hearing in Las Vegas court
The man who has been charged in the killing of pioneering rap star Tupac Shakur will be in a Las Vegas courtroom today for an initial hearing. Duane Keith Davis was arrested late last month in connection to the murder – which happened more than 25 years ago as Tupac was leaving a boxing match....