Soedan-gevegte brei uit na ‘veilige’ stad ’n Sleutel-humanitêre middelpunt in Soedan se oorlog, die stad Wad Madani, waarheen sowat ‘n halfmiljoen mense gevlug het vir veiligheid, is nou ook in gevaar. Gevegte het uitgebreek tussen die paramilitêre Rapid Support Forces-magte en die Soedanese weermag net buite die stad in die broodmandjie Al Jazirah-staat. Die Verenigde...
Tag: Veilige
Goewerneur vra vir veilige paaie
Goewerneur vra vir veilige paaie Gesinne sien nou daarna uit om na hul vakansiebestemmings te reis om Kersfees en Nuwejaar met hul gesinne te geniet. Kosmos 94.1 Nuus het met die Kavango-Oos goewerneur, Bonifatius Wakudumo, gepraat wat by die nasie pleit om veilig te bestuur en nie alkohol te misbruik terwyl hulle bestuur nie. Post...
Hoevember skep veilige ruimte vir vroue, LGBTQ+-gemeenskap
Hoevember skep veilige ruimte vir vroue, LGBTQ+-gemeenskap Hoevember, saamgestel deur die bekroonde kunstenaar La-Toya Mwoombola, beter bekend as Lioness, is ‘n jaarlikse geleentheid wat daarop gemik is om die veiligheid van vroue en die LGBTQI+-gemeenskap in Namibië te vereer. Die dag is geskep om vroue en die gemeenskap ‘n wêreldklas ervaring van lewendige vermaak, mode...
Veilige bande, veilige reis – Kosmos 94.1
Veilige bande, veilige reis Die Motorvoertuigongelukke Fonds doen ‘n beroep op die publiek om veilig te bestuur en ongelukke te vermy, veral namate die feestyd nader kom. Die fonds se senior ongeluksvoorkomings-beampte, Abner Iitumba, het by ‘n bewusmakingsveldtog oor motorbande in Oshivelo bestuurders aangemoedig om hul bande na te gaan voordat hulle op reis gaan....