Tag: veiling

Home veiling
Napha hou jaarvergadering, gala, veiling en expo
Post

Napha hou jaarvergadering, gala, veiling en expo

Napha hou jaarvergadering, gala, veiling en expo Die Namibië Professionele Jagvereniging nooi alle professionele jagters en belanghebbendes uit na die oop sessie van sy algemene jaarvergadering, wat ‘n dinamiese vraag-en-antwoord sessie sal insluit. Die sessie is geskeduleer vir 6 Desember by die Arebbusch Travel Lodge teen ‘n fooi van 150 Namibiese dollar. Aangesien die jagbedryf...

Grootste blou diamant kom op veiling
Post

Grootste blou diamant kom op veiling

Grootste blou diamant kom op veiling Die grootste intern foutlose helderblou diamant wat ooit op ‘n veiling aangebied is, kan volgende week vir tot 50 miljoen Amerikaanse dollar verkoop word by ‘n Christie’s-veiling van seldsame juwele in Genève, het die afslaer gesê. Die blou diamant van 17,6 karaat, wat in ‘n ring geset is, staan...

Lombaard-broers steeds agter tralies, MEFT keur veiling vandag goed – Kosmos 94.1
Post

Lombaard-broers steeds agter tralies, MEFT keur veiling vandag goed – Kosmos 94.1

Lombaard-broers steeds agter tralies, MEFT keur veiling vandag goed Johan en Kobus Lombaard is steeds agter tralies op Leonardville na hulle Dinsdag verskyn het. Dit volg na hulle wildebeest vervoer het tussen Stampriet en Gochas op 30 Augustus sonder die nodige permitte en deur ‘n mobiele padblokkade afgetrek is. Hulle saak is tot volgende week...

Karakoel-boere plaas hoop op September veiling – Kosmos 94.1
Post

Karakoel-boere plaas hoop op September veiling – Kosmos 94.1

Karakoel-boere plaas hoop op September veiling Die Swakara-veiling wat op 9 Junie by Saga Furs in Helsinki, Finland plaasgevind het, het nie die verwagte verkope behaal nie en slegs 40 persent van die pelse is verkoop. Dit volg ná die ineenstorting van die pelsmark laat in 2020 en die gevolglike likwidasie van Kopenhagen Fur, wat...

Handgeskrewe lirieke van Bohemian Rhapsody kan US$1 miljoen op veiling haal – Kosmos 94.1
Post

Handgeskrewe lirieke van Bohemian Rhapsody kan US$1 miljoen op veiling haal – Kosmos 94.1

Handgeskrewe lirieke van Bohemian Rhapsody kan US$1 miljoen op veiling haal Die afslaer Sotheby’s in Brittanje het ‘n bykans identiese replika van die hoofsanger van die rockgroep, Queen, Freddie Mercury se huis opgerig. Mercury-ondersteuners kan duisende van die rock-ster se besittings in 15 galerye in New Bond-weg in Londen besigtig. Die items sal in September...

Padboumaatskappy hou veiling van sy bates – Kosmos 94.1
Post

Padboumaatskappy hou veiling van sy bates – Kosmos 94.1

Padboumaatskappy hou veiling van sy bates Die padkonstruksiemaatskappy Tau Pele Namibia gaan ‘n veiling hou. Die maatskappy geleë by Brakwater, met ook ‘n tak op Keetmanshoop, se bates sal opgeveil word. Die bieproses sal na verwagting op 16 Augustus sluit. Die maatskappy is in 2007 gestig en het volgens sy webtuiste meer as 500 mense...

Brandberg Ultra se veiling suksesvol – Kosmos 94.1
Post

Brandberg Ultra se veiling suksesvol – Kosmos 94.1

Brandberg Ultra se veiling suksesvol Die Brandberg Backyard Ultra is nie net ‘n uitmergelende marathon nie, daar was ook ‘n reuse-fondsinsameling wat deur middel van ‘n veiling gedoen is. Die Ultra het die ‘n veiling ten bate van drie omgewingsbewarings-organisasies aangebied. Die veiling het vandag afgesluit en 230 000 Namibiese dollar is ingesamel. Nico Scholtz,...

Backyard Ultra steeds doenig, veiling vir fondsinsameling is aan die gang – Kosmos 94.1
Post

Backyard Ultra steeds doenig, veiling vir fondsinsameling is aan die gang – Kosmos 94.1

Backyard Ultra steeds doenig, veiling vir fondsinsameling is aan die gang Die Brandberg Backyard Ultra is nie net ‘n uitmergelende wedloop nie, daar is ook ‘n reuse-fondsinsameling wat deur middel van ‘n veiling gedoen word. Die Ultra het die afgelope naweek plaasgevind en die veiling, wat deur middel van WhatsApp gevoer word, is tans aan...