‘Help ons met intense veldbrand’ Groot grasbrande is aangemeld by Epukiro Pos 3 in die Omaheke-streek. Die intense vuur brand al sedert gistermiddag. Daar is tans ‘n span op die grond, maar hulle sukkel om die brand te beheer weens sterk wind en ‘n gebrek aan brandbestrydingsmateriaal. Kosmos 94.1 Nuus het met Ronny Kandapaera, die...
Tag: Veldbrand
Nog ‘n soldaat sterf in veldbrand by Lohatla
Nog ‘n soldaat sterf in veldbrand by Lohatla Ses lede van die Suid-Afrikaanse Weermag-gevegsopleiding-sentrum by Lohatla in die Noord-Kaap, is dood in ‘n veldbrand wat ook minstens drie mense met tweedegraadse brandwonde gelaat het. Die brand woed sedert Woensdag in en om die dorp Daniëlskuil en verskeie eiendomme en lewendehawe is vernietig. Die hoofdirekteur van...
Veldbrand woed naby HKIA – Kosmos 94.1
Veldbrand woed naby HKIA ‘n Veldbrand woed sowat vyf kilometer oos van die Hosea Kutako Internasionale Lughawe op pad na Gobabis. Die vlamme is reg langs die pad met die rookwolke wat swak sigbaarheid veroorsaak. Kosmos 94.1 Nuus het met Namibian Marshal Ranger Sean Naude gepraat, wat die publiek maan om versigtig te bestuur. Post...
Veldbrand woed ook op Griekse eiland Corfu – Kosmos 94.1
Veldbrand woed ook op Griekse eiland Corfu ‘n Verwoestende veldbrand op die Griekse eiland Corfu het daartoe gelei dat toeriste ook van dié eiland ontruim moes word. Sowat 19 000 besoekers aan die eiland Rhodos is ook na veiligheid geneem. Die twee eilande is van Griekeland se gewildste bestemmings vir veral Britse en Duitse toeriste....