Tag: Veldbrande

Home Veldbrande
Cosatu verwelkom nuwe wet op veldbrande
Post

Cosatu verwelkom nuwe wet op veldbrande

Cosatu verwelkom nuwe wet op veldbrande Cosatu sê hy verwelkom president Cyril Ramaphosa se ondertekening van die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Veld- en Bosbrande. Die Wysigingswetsontwerp brei die vorming van brandbeskermingsverenigings uit, gee ‘n mandaat aan entiteite wat grond besit om aan te sluit, en verleen uitgebreide magte aan vredesbeamptes en tradisionele leiers. Die titel van...

Wes-Kaap versoek provinsiale ramp-indeling vir veldbrande
Post

Wes-Kaap versoek provinsiale ramp-indeling vir veldbrande

Wes-Kaap versoek provinsiale ramp-indeling vir veldbrande Die Wes-Kaapse regering het die nasionale rampbestuursentrum genader vir ‘n provinsiale ramp-indeling as gevolg van die veelvuldige veldbrande. Die LUR vir Omgewingsake, Anton Bredell, sê die indeling is deurslaggewend om vinnige befondsingstoewysing vir brandbestrydingspogings te bemagtig. Hy sê die warm en winderige toestande benodig ‘n gekoördineerde reaksie. Bredell doen...

Veldbrande kan vermeerder in toekoms
Post

Veldbrande kan vermeerder in toekoms

Veldbrande kan vermeerder in toekoms Brand-waarskuwings in die buurland het vanjaar met 6 persent toegeneem teenoor verlede jaar. Global Forest Watch sê die land sal waarskynlik in die komende jare meer intens te doen kry met wegholbrande wat deur klimaatsverandering veroorsaak word. Kosmos 94.1 Nuus het met Romeo Muyunda, woordvoerder van die omgewing-ministerie, gesels wat...

Stormsterk winde kan veldbrande aanjaag
Post

Stormsterk winde kan veldbrande aanjaag

Stormsterk winde kan veldbrande aanjaag Die Namibiese weerkantoor waarsku oor stormsterk winde wat vandag regoor die land gaan voorkom, wat kommer laat ontstaan onder boere en bewarings-organisies oor brande. Die grootste deel van die Namibiese binneland kan winde van tot 75km/h verwag. Volgens berigte woed veldbrande reeds op verskeie plekke in die noordooste van die...

Ondersoek veldbrande in Noordwes, vra DA
Post

Ondersoek veldbrande in Noordwes, vra DA

Ondersoek veldbrande in Noordwes, vra DA Die DA in Noordwes pleit by die kommissaris van Polisie in Noordwes, Sello Kwena, om ‘n taakspan saam te stel om die voortslepende brande in die provinsie te ondersoek, wat infrastruktuur in die provinsie teiken. Die pleidooi volg in die nasleep van ‘n verwoestende brand wat die Manyane-oord die...

Dodetal in Hawaiise veldbrande styg – Kosmos 94.1
Post

Dodetal in Hawaiise veldbrande styg – Kosmos 94.1

Dodetal in Hawaiise veldbrande styg Die dodetal in die veldbrande in Hawaii het van ses tot minstens 36 gestyg. Duisende hektaar het reeds sedert Dinsdag afgebrand. Die vlamme word aangeblaas deur ‘n sterk wind van die Orkaan Dora, suidwes van Honolulu was. Groot verwoesting is gesaai in die toeristestad, Lahaina op die eiland Maui, wat...

Griekeland besig om stryd teen veldbrande te wen – Kosmos 94.1
Post

Griekeland besig om stryd teen veldbrande te wen – Kosmos 94.1

Griekeland besig om stryd teen veldbrande te wen In Griekeland kom minder veldbrande vandag voor nadat dit vir bykans twee weke lank verwoesting gesaai het. Die nooddienste het maatreëls ingestel om te keer dat brande in die sentrale deel van die land opvlam. Talle mense kon betyds padgee by ‘n ammunisie-depot in Magnesië waar kragtige...

Veldbrande woed voort in Algerië – Kosmos 94.1
Post

Veldbrande woed voort in Algerië – Kosmos 94.1

Veldbrande woed voort in Algerië Minstens 34 mense is reeds dood in veldbrande in Algerië. Die brande aan die kus van die Middellandse See woed sedert Maandag, en gedeeltes is onder beheer. Die brande woed egter nog in agt streke en sowat 8 000 brandbestryders is ontplooi. Tien van die 34 slagoffers van die brande...