Tag: veldtog

Home veldtog
Leeus wil suksesvolle veldtog voortsit
Post

Leeus wil suksesvolle veldtog voortsit

Leeus wil suksesvolle veldtog voortsit Rugby: Die Leeus wil voortgaan met hul stryd om die top-agt van die Verenigde Rugby-kampioenskap te haal wanneer hulle die Ospreys Saterdag in Wallis die stryd aansê. Hul veldtog het ‘n groot hupstoot gekry met ‘n oorwinning van 38-14 die afgelope naweek teen Connacht in Galway, al het hulle vir...

Cosatu begin veldtog vir ANC
Post

Cosatu begin veldtog vir ANC

Cosatu begin veldtog vir ANC Cosatu in Suid-Afrika het vandag sy Elijah Barayi-verkiesingsbrigade in al die provinsies van stapel gestuur om werkers aan te moedig om vir die ANC te stem. Die federasie en sy vakbonde het hulle steun vir die ANC verklaar. Die waarnemende woordvoerder, Matthew Parks sê hulle sal in die aanloop tot...

Nikki Haley gaan glo veldtog laat vaar
Post

Nikki Haley gaan glo veldtog laat vaar

Nikki Haley gaan glo veldtog laat vaar Die voormalige Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies, Nikki Haley, sal haar presidensiële veldtog vandag opskort, volgens ‘n bron wat vertroud is met haar planne. Dit sal verseker dat Donald Trump die Republikeinse nominasie wen en weer teen die Demokratiese president Joe Biden in November se verkiesing te...

Veldtog om waninligting te bekamp voor SA-verkiesings
Post

Veldtog om waninligting te bekamp voor SA-verkiesings

Veldtog om waninligting te bekamp voor SA-verkiesings ‘n Africa Check-navorser, Keegan Leech, het bevestig ‘n feite-nagaan-koalisie, ondersteun deur die Google News Initiative, bou momentum op om waninligting te bekamp voor die algemene verkiesing in Suid-Afrika. Leech sê met ‘n toename in politieke partye wat na verwagting sal meeding, poog die koalisie om kiesers te help...

Kaapstad loods teen-TB veldtog – Kosmos 94.1
Post

Kaapstad loods teen-TB veldtog – Kosmos 94.1

Kaapstad loods teen-TB veldtog Kaapstad sê Maart is TB-bewustheidsmaand en daarom gaan hy op die bewusmaking van toetsing vir tuberkulose fokus. Vanjaar se tema is Ja, ons kan TB wen, en dit val saam met Wêreld-TB-dag op die 24ste van volgende maand. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê TB is...

Haley sê sy gaan voort met haar veldtog
Post

Haley sê sy gaan voort met haar veldtog

Haley sê sy gaan voort met haar veldtog Die voormalige goewerneur van Suid-Carolina, Nikki Haley sê sy gaan voort met haar veldtog om as Republikeinse presidentskandidaat aangewys te word omdat die wedloop nog glad nie verby is nie. Dit ten spyte van oudpresident Donald Trump se oorwinning in New Hampshire wat hom waarskynlik die party...

Kentucky mik hoog in toerisme veldtog
Post

Kentucky mik hoog in toerisme veldtog

Kentucky mik hoog in toerisme veldtog Die Lexington Convention and Visitors Bureau het ‘n dapper stap in hul jongste veldtog geneem: Hulle nooi ruimtewesens uit om Kentucky te besoek (die Amerikaanse deelstaat, nie die hoender nie). Die buro het met wetenskaplikes en geleerdes saamgespan om ‘n boodskap te stuur na die potensieel bewoonbare planete in...

Cassia loods presidensiële veldtog al kan sy nie staan
Post

Cassia loods presidensiële veldtog al kan sy nie staan

Cassia loods presidensiële veldtog al kan sy nie staan Cassia Sharpley, die 2022 Mej. Namibië, het toe soos beloof haar presidensiële veldtog geloods. Sy het vroeg in Januarie aangekondig sy wil staan vir die pos, maar die 23-jarige kan natuurlik nie voor sy 35 word, aan die verkiesing deelneem nie. Sy sê op haar potgooi...

Veldtog vir padveiligheid in Khomas geloods
Post

Veldtog vir padveiligheid in Khomas geloods

Veldtog vir padveiligheid in Khomas geloods Die Khomas-streek het sy padveiligheid feestyd-veldtog begin, wat sal behels ‘n toename in wetstoepassing op nasionale paaie, meer sigbare polisiëring en die bevordering van veiligheid op die B1- en B2-paaie. Die goewerneur van die Khomas-streek, Laura McLeod-Katjirua, het in die hoofrede by die veldtog se bekendstelling gesê bestuurders moet...

Demokrate moet presidensiële veldtog betree
Post

Demokrate moet presidensiële veldtog betree

Demokrate moet presidensiële veldtog betree Ten spyte van die Republikeinse kandidate wat reeds deelneem aan die Amerikaanse presidensiële veldtog vir volgende jaar se verkiesings, is dinge redelik stil aan die Demokrate se kant. Kalifornië goewerneur Gavin Newsom dink daaraan om deel te neem en daar is beroepe vir adjunkpresident Kamala Harris om haar naam ook in...