ECB sal verbruikers opvoed oor tariewe ens., met nuwe veldtog Die Elektrisiteitsbeheerraad het vandag sy opvoedingsveldtog vir verbruikers van stapel gestuur. Die veldtog het ten doel om verbruikers op te voed oor belangrike aspekte wat verband hou met elektrisiteitstariewe, en ander bepalings te verstaan. Ferdinand Molale het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die veldtog...
Tag: veldtog
Swapo se ’24 veldtog uiters aktief, waar’s die ander?
Swapo se ’24 veldtog uiters aktief, waar’s die ander? Terwyl ander politieke partye nog hul veldtogte vir volgende jaar se verkiesing amptelik moet afskop, is Swapo druk besig. Die party se presidensiële kandidaat, Netumbo Nandi Ndaitwah reis die hele land vol om ondersteuners toe te spreek. Sy is vandag by die Sam Nujoma-stadion in die...
Met 1 000-dae veldtog is BIG weer in die voorgrond
Met 1 000-dae veldtog is BIG weer in die voorgrond Die Basiese Inkomste-toelaag sal Namibiese mense bystaan om die ondervoeding wat tans ervaar word, te bekamp. Dit is die mening van Rosa Namises, maatskaplike aktivis wat gereageer het op die week se herdenking van die regering, in samewerking met die gesondheidsministerie en die Verenigde Nasies,...
Veldtog oor voeding gepas vir Omaheke waar talle kinders sterf
Veldtog oor voeding gepas vir Omaheke waar talle kinders sterf Die Namibiese regering in samewerking met die gesondheidsministerie en die Verenigde Nasies sal die week sy 1 000-dae veldtog by die Epakokliniek op Gobabis herdenk. Die veldtog poog om voldoende voeding in die eerste 1 000 dae van die begin van swangerskap te voorsien omdat...
Sister Namibia verskerp veldtog teen geslagsgeweld – Kosmos 94.1
Sister Namibia verskerp veldtog teen geslagsgeweld Sister Namibia gaan terug na waar dit alles begin het. Sister Namibia is ‘n organisasie wat al jare lank in Namibië bekend is deur artikels oor maatskaplike aangeleenthede soos geslagsgeweld in tydskrifte te publiseer. Hulle beplan om terug te gaan na daardie dae omdat hulle die behoefte sien om...
Trump sê die klagtes teen hom is snert, meng in met sy veldtog – Kosmos 94.1
Trump sê die klagtes teen hom is snert, meng in met sy veldtog Terwyl daar Vrydag ‘n sessie in die hof in Washington gehou sal word om te bepaal presies wat oudpresident Donald Trump oor mag praat in die openbaar in verband met die 6 Januarie verkiesingsaak, het Trump in New Hampshire ‘n politieke saamtrek...
Nampol hou veldtog teen dwelms op Otjiwarongo – Kosmos 94.1
Nampol hou veldtog teen dwelms op Otjiwarongo Die Namibiese polisie beskou Otjiwarongo as een van die deurgangsroetes vir dwelmsmokkelaars met toenemende gevalle wat in die Otjozondjupa-streek aangemeld word. Vandeesweek is in die streek op 22,3 kilogram dagga beslag gelê. Daarom gaan die Nampol-hoof inspekteur-generaal Joseph Shikongo vandag ‘n opvoedkundige uitreikprogram oor die voorkoming van dwelm-verwante...