Tag: vennootskap

Home vennootskap
Puma Energy, Hungry Lion smee vennootskap
Post

Puma Energy, Hungry Lion smee vennootskap

Puma Energy, Hungry Lion smee vennootskap Puma Energy het ‘n vennootskap met die Hungry Lion-restaurantketting aangegaan om sneldiens restaurante by sy diensstasies aan te bied, met die eerste tak onder die vennootskap wat in Oshakati bekendgestel is. Daar word beplan om in 2024 bykomende afsetpunte in Namibië en die res van Afrika te vestig. Adrian...

DA kritiseer Gazprombank se vennootskap met PetroSA
Post

DA kritiseer Gazprombank se vennootskap met PetroSA

DA kritiseer Gazprombank se vennootskap met PetroSA Die DA kritiseer die aanstelling van die Russiese Gazprombank as ‘n beleggingsvennoot vir PetroSA en bestempel dit as staatskaping van die energiesektor. Gazprombank sal na verwagting help met die herbou van PetroSA se tydelik uitbedryfgestelde raffinadery in Mosselbaai. Die nasionale woordvoerder vir Minerale Hulpbronne en Energie van die...

Moontlikheid vir privaat vennootskap vir Meatco – Kosmos 94.1
Post

Moontlikheid vir privaat vennootskap vir Meatco – Kosmos 94.1

Moontlikheid vir privaat vennootskap vir Meatco Plaaslike berigte lui dat ‘n openbare-privaat vennootskap vir Meatco onder bespreking is. Die kabinet oorweeg tans die maatskappy se herstrukturering en so ‘n vennootskap vorm deel van die gesprek. Die landbouminister Calle Schlettwein het aan plaaslike media bevestig dat hy die idee dat die maatskappy geprivatiseer word verwerp en voorgestel dat 1,7 miljard...