Tag: Venus

Home Venus
Venus ontwikkelingsplan verwag – Kosmos 94.1
Post

Venus ontwikkelingsplan verwag – Kosmos 94.1

Venus ontwikkelingsplan verwag Daar word verwag dat TotalEnergies binnekort sy ontwikkelingsplanne vir sy Venus-gebied, aflandig in die suide van die land in die Oranje-bekken, sal aankondig. Die olie-reus se hoof van eksplorasie Kevin McLachlan sê die bronne is indrukwekkend. Daar is ongeveer 5 miljard vate olie waarvan 2 miljard ontgin kan word. Daar is ook...

TotalEnergies starts new flow tests on mighty Venus discovery in Namibia – Business Express
Post

TotalEnergies starts new flow tests on mighty Venus discovery in Namibia – Business Express

TotalEnergies is running simultaneous flow tests in a pair of wells on its huge Venus oil discovery offshore Namibia, according to head of exploration Kevin McLachlan. The supermajor currently has two rigs involved in appraising Venus — the drillship Tungsten Explorer, which it partly owns, and the semi-submersible drilling rig Deepsea Mira — in the...

Mangetti 1X dalk van derde van Venus se 5 miljard vate
Post

Mangetti 1X dalk van derde van Venus se 5 miljard vate

Mangetti 1X dalk van derde van Venus se 5 miljard vate Upstream Online berig dat alle aanduidings is dat TotalEnergies se moontlike oliebronne in die Mangetti 1X-put ongeveer ‘n derde van die bronne in Venus kan wees. Verlede week het die maatskappy se hoof, Patrick Pouyanne gesê die bron is nie so groot nie. Upstream...

TotalEnergies begin die week produksietoetse op Venus
Post

TotalEnergies begin die week produksietoetse op Venus

TotalEnergies begin die week produksietoetse op Venus TotalEnergies sal vandeesweek met kritieke produksietoetse begin op ‘n evaluasieput by sy multi-miljardvat Venus-olie-ontdekking aflandig in die suide van die land. Die maatskappy se uitvoerende hoof Patrick Pouyanne het die aankondiging gemaak. Volgens die maatskappy, sal die evaluasie die olie-reus van waardevolle reservoirdata voorsien wat ‘n beter beeld...