Tag: Venusput

Home Venusput
TotalEnergies vind koolwaterstof in Venus-put
Post

TotalEnergies vind koolwaterstof in Venus-put

TotalEnergies vind koolwaterstof in Venus-put TotalEnergies het sy kritieke vloeitoetse op sy ontdekking by die Venus-put in die Oranje-bekken voltooi. Daar word berig dat koolwaterstof het by verskeie geleenthede oor vier dae na die oppervlak gevloei met meer as ‘n 12 toetse wat gedoen is op die put. Upstream Online berig dat die uitslae deur...

Venus-put: 5 miljard vate ru-olie
Post

Venus-put: 5 miljard vate ru-olie

Venus-put: 5 miljard vate ru-olie Voorlopige uitslae van ‘n produksietoets op TotalEnergies se Venus-put in die Oranje-bekken lyk belowend. Volgens Upstream Online dui die vroeë verslae op ‘n potensiële 5 miljard vat-ontdekking. Die Venus-1X-eksplorasieput is aan die begin van Desember 2021 geboor met die Maersk Voyager-vaartuig. Die Venus-ontdekking is ‘n ligte olie- en geassosieerde gasveld,...