Tag: verander

Home verander
Natuurlike gasprojek ‘gaan SA energie-dinamiek verander’
Post

Natuurlike gasprojek ‘gaan SA energie-dinamiek verander’

Natuurlike gasprojek ‘gaan SA energie-dinamiek verander’ Die ontwikkeling van natuurlike gasreserwes in Amersfoort, Mpumalanga, word uitgelig as iets wat waarskynlik Suid-Afrika se energie-landskap ingrypend gaan verander. ‘n Vennootskap tussen Kinetiko Energy en die Nywerheidskorporasie van Suid-Afrika wil die diversifikasie en volhoubaarheid van die land se energie-toekoms verseker. Kinetiko, ‘n Australiese gas-ontginningsmaatskappy, beplan om aanvanklik 50-megawatt...

Begroting kan na verkiesing verander
Post

Begroting kan na verkiesing verander

Begroting kan na verkiesing verander Die Vryheidsfront Plus se leier, Pieter Groenewald, het sy kommer oor die stand van Suid-Afrika se ekonomie uitgespreek. Hy waarsku die voorgestelde begroting, wat gelewer is terwyl die land op pad is na die algemene verkiesing, kan ná die verkiesing verander. Groenewald noem spesifiek die moontlikheid van ‘n verhoging in...

Engeland gaan nie “BazzBall” benadering verander
Post

Engeland gaan nie “BazzBall” benadering verander

Engeland gaan nie “BazzBall” benadering verander Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, sê hulle is nie spyt oor hul benadering nie al het hulle met 434 lopies teen Indië verloor. Die besoekers is laat op die vierde dag van die derde toets in Rajkot vir 122 uitgeboul, nadat hulle ‘n teiken van 557 gestel is....

Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander
Post

Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander

Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander Kwesbaarheid vir stygings in voedselpryse is hoog in Namibië omdat arm huishoudings staatmaak op swak aangepaste droëland-landbou en eksterne markte vir hul kos, wat hulle minder bestand maak teen skokke. Ongeveer 38 persent van die geaffekteerde bevolking implementeer negatiewe hanteringstrategieë wat wissel van die besteding van hul spaargeld, om...

Toegang tot inligting-wet sal alles verander
Post

Toegang tot inligting-wet sal alles verander

Toegang tot inligting-wet sal alles verander Die media-ombud dr. John Nakuta het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor hoekom die wetsontwerp oor toegang tot inligting so uiters belangrik is. Die wetsontwerp is reeds in 2022 bekragtig maar is steeds nie geïmplementeer nie. Nakuta verduidelik. Post navigation Source link

Verander NSFAS se administrasie, vra ACDP
Post

Verander NSFAS se administrasie, vra ACDP

Verander NSFAS se administrasie, vra ACDP Die adjunk-president van die ACDP, Wayne Thring, vra ‘n heroorweging van die administratiewe benadering van die buurland se Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Thring staan ‘n volledige verandering voor van die administrasie, en ‘n dringende hersiening van die huidige stelsel, ná die onlangse korrupsie-aantygings teen die hoër onderwys-minister, Blade...

SA se kiesstelsel moet verander, meen COPE
Post

SA se kiesstelsel moet verander, meen COPE

SA se kiesstelsel moet verander, meen COPE COPE vra vir ‘n verandering in die kiesstelsel. Die party se leier, Mosiua Lekota, het op ‘n nuuskonferensie in Johannesburg gevra dat die Grondwet gewysig moet word sodat kiesers regstreeks kan stem vir die persoon van hul keuse om hulle te lei. Lekota sê die huidige stelsel het...

Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie
Post

Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie

Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie Niemand luister nie en niemand stel belang nie. Dit is die mening van die Okahandja inwoners wat reeds meer as ‘n jaar petisies indien, optogte hou en vergaderings met ministeries, die eerste minister en die president eis. Van die versoekskrifte is wel ingedien maar, daar is geen stappe...

Kreefduik verander in tragedie – Kosmos 94.1
Post

Kreefduik verander in tragedie – Kosmos 94.1

Kreefduik verander in tragedie Die polisie aan die kus bevestig dat die 44-jarige Peter Johannes Schneider by Langstrand naby Walvisbaai verdrink het terwyl hy saam met ‘n vriend vir kreef geduik het. Volgens die polisieverslag was die mans sowat 75 meter die see in toe Schneider naby ‘n rotsagtige gedeelte begin duik het. Sy vriend...

Vandag is 87 persent van die wêreld se volwassenes geletterd, skat Unesco, maar digitale geletterdheid het lees verander.
Post

Vandag is 87 persent van die wêreld se volwassenes geletterd, skat Unesco, maar digitale geletterdheid het lees verander.

Vandag is 87 persent van die wêreld se volwassenes geletterd, skat Unesco, maar digitale geletterdheid het lees verander. Wanneer jy ‘n boek op papier lees, kan jy heeltemal in die ervaring wees en honderde bladsye se nuanse absorbeer wat die wêreld se kompleksiteit begin vasvang. Aanlyn, sê Maryanne Wolf van die Universiteit van Kalifornië Los...