Savea vra verandering in All Blacks se insluitingsreëls Rugby: Die All Blacks voorspeler Ardie Savea doen ‘n beroep op die Nieu-Seelandse owerhede om die land se insluitingsreëls te hersien, anders gaan hulle agterbly. Savea kan nie vir die All Blacks speel nie nadat hy ‘n aanloklike kontrak met die Kobe Steelers in Japan gesluit het....
Tag: verandering
Klimaats verandering in Suid-Asië affekteer vroue
Klimaats verandering in Suid-Asië affekteer vroue Vroue in Suid-Asië is slagoffers van ‘n kommerwekkende newe-effek van die klimaatkrisis. Aangesien bronne van skoon water vir drink en bad al hoe skaarser word, bad vroue in soutwater en besoedelde swembaddens. Die gevolg hiervan is nie net dat dit infeksies kan veroorsaak nie maar ook haarverlies. Wetenskaplike studies...
Amushelelo smeek jeug om te stem vir verandering
Amushelelo smeek jeug om te stem vir verandering Volgende jaar se presidensiële en Nasionale Vergadering-verkiesing sal adjunk-premier Netumbo Nandi-Ndaitwah teen opposisieleier McHenry Venaani, haar voormalige kamerade Panduleni Itula, Bernadus Swartbooi en grondaktivis Job Amupanda meeding. Daar is egter kommer oor die algemene gebrek aan jeug in die hedendaagse politiek. Volgens ontleders kan ‘n massamobilisering van...
Walliese rugby beheerliggaam beloof verandering
Walliese rugby beheerliggaam beloof verandering Die voorsitter van die Walliese Rugbyunie, Richard Collier-Keywood, het beloof die beheerliggaam sal volgende jaar ʼn omvattende strategie instel. Dit volg nadat ʼn onafhanklike ondersoek bevind het sekere aspekte van die unie se kultuur is seksisties, rassisties, homofobies, haat vroue en word nie behoorlik hanteer nie. Die verslag het ook...
Repokoers vandag… ekonome voorspel geen verandering
Repokoers vandag… ekonome voorspel geen verandering Die Bank van Namibië se monetêre beleidskomitee maak vandag sy vyfde aankondiging vir die jaar oor die repokoers. Die koers staan tans op 7,75 persent, die hoogste wat dit in die afgelope 14 jaar is. Inflasiedruk bly hoog, maar die impak van die hoë brandstofprys in Oktober sal eers...
Namibiërs is sat vir regering, verandering sal in ’24 kom – Kosmos 94.1
Namibiërs is sat vir regering, verandering sal in ’24 kom Politieke partye in Namibië is reeds besig met veldtogte vir volgende jaar se verkiesing. Dr. Panduleni Itula van die Independent Patriots of Change het reeds ‘n geruime tyd terug sy 2024-veldtog van stapel gestuur. Itula reis op die oomblik regoor die land, en op sy...
Stem vir verandering – Kosmos 94.1
DA: Stem vir verandering Die DA-leier, John Steenhuisen, sê Suid-Afrikaners het niks om te verloor deur vir verandering te stem in volgende jaar se algemene verkiesing nie. Steenhuisen het kiesers in Jabulani, Soweto, versoek om politieke partye noukeurig te ondersoek op grond van hul prestasi-erekord met die lewering van noodsaaklike dienste. Dit sluit in ‘n...