Tag: verantwoordelikheid

Home verantwoordelikheid
Namibiërs moet verantwoordelikheid neem in Covid-bestuur: Nangombe
Post

Namibiërs moet verantwoordelikheid neem in Covid-bestuur: Nangombe

Namibiërs moet verantwoordelikheid neem in Covid-bestuur: Nangombe Die gesondheid-ministerie vra versigtigheid nadat 28 aktiewe gevalle van Covid-19 aangemeld is, die meeste van hulle in Rehoboth. Die uitvoerende direkteur, Ben Nangombe, beklemtoon waaksaamheid teen waninligting op sosiale media. Nangombe onderstreep individuele verantwoordelikheid in die bestuur van die situasie, sonder noodregulasies, en dat ‘n groot aantal inentings-dosisse...

Austin vat ‘verantwoordelikheid’ vir stilswye oor hospitalisering
Post

Austin vat ‘verantwoordelikheid’ vir stilswye oor hospitalisering

Austin vat ‘verantwoordelikheid’ vir stilswye oor hospitalisering Die Amerikaanse verdedigingsminister, Lloyd Austin, sê hy neem volle verantwoordelikheid vir geheimhouding rondom ‘n voortdurende, weeklange hospitalisasie vir ‘n steeds ongespesifiseerde mediese toestand. Austin, 70, is op Nuwejaarsdag in die Walter Reed Nasionale Militêre Mediese Sentrum opgeneem vir wat die Pentagon gesê het komplikasies na ‘n onlangse mediese...

Israel het verantwoordelikheid om dienste aan Gaza te lewer – Geingob
Post

Israel het verantwoordelikheid om dienste aan Gaza te lewer – Geingob

Israel het verantwoordelikheid om dienste aan Gaza te lewer – Geingob President Hage Geingob het ‘n beroep op Israel en Palestina, insluitend Hamas, gedoen om af te sien van enige gruweldade wat burgerlikes teiken. Geingob vra ook dat gyselaars vrygelaat word ingevolge internasionale reg. Hy is bekommerd oor die humanitêre situasie in die noorde van...

Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur – Kosmos 94.1
Post

Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur – Kosmos 94.1

Klimaatsverandering & beesboerdery: Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur Daar is kommer oor beesboerdery in die sentrale gebied met voorspellings dat klimaatsverandering die produktiwiteit van grond negatief kan beïnvloed. Die kwaliteit van landbougrond kan met 42 persent teen 2050 daal en teen 2080, sal produktiwiteit met amper 60 persent daal met die sentrale...

Raad by Akkerbouraad het groot verantwoordelikheid in plaaslike konteks – Kosmos 94.1
Post

Raad by Akkerbouraad het groot verantwoordelikheid in plaaslike konteks – Kosmos 94.1

Raad by Akkerbouraad het groot verantwoordelikheid in plaaslike konteks Die landbouminister Calle Schlettwein het vandag die nuwe raad van die Namibiese Akkerbouraad aangestel. Hubertus Hamm, uitvoerende hoof van Bokomo Namibië is die nuwe voorsitter. Schlettwein sê die raad het ‘n duidelike verantwoordelikheid in die konteks van die Namibiese ekonomie. Post navigation Source link