Tag: verband

Home verband
Bates wat met korrupsie verband hou gevries
Post

Bates wat met korrupsie verband hou gevries

Bates wat met korrupsie verband hou gevries Die Batebeslagleggingseenheid  van die Nasionale Vervolgingsgesag en die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n bewaringsbevel bekom om bates wat met korrupsie verband hou, by die Nasionale Loterykommissie te bewaar. Die bevel deur die Hooggeregshof in Pretoria verwys na vier eiendomme in Limpopo en drie luukse voertuie ter waarde van ongeveer...

KZN-regering het regte geskend in verband met watervoorsiening
Post

KZN-regering het regte geskend in verband met watervoorsiening

KZN-regering het regte geskend in verband met watervoorsiening Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het bevind munisipaliteite in KwaZulu-Natal het inwoners se regte geskend deur nie skoon drinkwater aan hulle te voorsien nie. Die kommissie het sy bevindings en aanbevelings gister bekend gemaak ná ‘n ondersoek na die waterkrisis in die provinsie. KwaZulu-Natal se kommissaris, Philile Ntuli, sê...

Reeds ‘n slenter in verband met oorskot van Jhb-brandslagoffers – Kosmos 94.1
Post

Reeds ‘n slenter in verband met oorskot van Jhb-brandslagoffers – Kosmos 94.1

Reeds ‘n slenter in verband met oorskot van Jhb-brandslagoffers Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê sy forensiese patologiediens vra niks om liggame te berg of lykskouings te doen nie. Families van slagoffers van die onlangse brand in Johannesburg se middestad sê hulle is gevra om 700 Suid-Afrikaanse rand te betaal om die liggame van geliefdes by die...

Nampol bevestig twee word ondervra in verband met plaasaanval op Grootfontein – Kosmos 94.1
Post

Nampol bevestig twee word ondervra in verband met plaasaanval op Grootfontein – Kosmos 94.1

Nampol bevestig twee word ondervra in verband met plaasaanval op Grootfontein Die Otjozondjupa-polisie het bevestig dat daar wel twee persone op Grootfontein op die oomblik ondervra word in verband met die plaasaanval Sondagaand op die Gärtner-egpaar. Die boere het volgens wat berig word, daarin geslaag om die twee vas te trek. Die streek se polisiewoordvoerder,...

Boetes in verband met CC’s is totaal onrealisties – Kosmos 94.1
Post

Boetes in verband met CC’s is totaal onrealisties – Kosmos 94.1

Boetes in verband met CC’s is totaal onrealisties Die debat oor die Wetsontwerp op Beslote Korporasies duur voort in die parlement. Die konsepwet is vir die tweede keer deur adjunkminister van handel, Verna Sinimbo, vir aanvaarding bespreek voordat parlementslede daaroor gedebatteer het. Volgens die wetsontwerp sal oortreders streng boetes opgelê word wat aan die registrateur...