Tag: verbied

Home verbied
Word jy gekoekeloer? Airbnb verbied die gebruik van alle binnenshuise sekuriteits-kameras om die privaatheid van gaste te beskerm
Post

Word jy gekoekeloer? Airbnb verbied die gebruik van alle binnenshuise sekuriteits-kameras om die privaatheid van gaste te beskerm

Word jy gekoekeloer? Airbnb verbied die gebruik van alle binnenshuise sekuriteits-kameras om die privaatheid van gaste te beskerm Airbnb het aangekondig dat hy die gebruik van binnenshuise sekuriteits-kameras in enige eiendom wat op sy webwerf gelys word verbied, en ook nuwe beperkings op buite-kameras en geraas-moniteringstoestelle instel. Kameras is voorheen toegelaat in gange en leef-areas,...

Alkohol-verkope Sondag ten strengste verbied
Post

Alkohol-verkope Sondag ten strengste verbied

Alkohol-verkope Sondag ten strengste verbied Namibiërs is in ‘n routydperk hierdie naweek vir wyle president Hage Geingob se roudiens en staatsbegrafnis. In die lig hiervan is die verkoop van alkohol Sondag ten strengste verbied. Die polisiewoordvoerder, adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi, het ‘n duidelike opdrag uitgereik dat alle drankwinkels gesluit moet bly. Drankwinkels kan vandag bedryf word,...

Irak verbied US-dollar transaksies by 8 banke
Post

Irak verbied US-dollar transaksies by 8 banke

Irak verbied US-dollar transaksies by 8 banke Irak het agt van sy handelsbanke verbied om betrokke te raak by Amerikaanse dollartransaksies, in ‘n stap teen bedrog, geldwassery en ander onwettige gebruike van die Amerikaanse geldeenheid. Die banke word verbied om toegang te verkry tot die Irakse sentrale bank se daaglikse dollarveiling, ‘n hoofbron van harde...

Aussies verbied Nazi-saluut – Kosmos 94.1
Post

Aussies verbied Nazi-saluut – Kosmos 94.1

Aussies verbied Nazi-saluut Australië het ʼn verbod ingestel op die Nazi-saluut en simbole wat verbind word met aangewese terreurgroepe in ʼn poging om ver-regse bedrywighede te beperk. Die wet maak dit ʼn oortreding om Nazi-kentekens te vertoon, insluitende die Swastika, en die verkoop van simbole wat verbind word met groepe soos Hamas en ISIS. Die...

Australië verbied Nazi-saluut en terreurgroepe-simbole
Post

Australië verbied Nazi-saluut en terreurgroepe-simbole

Australië verbied Nazi-saluut en terreurgroepe-simbole Australië het ʼn verbod ingestel op die Nazi-saluut en simbole wat verbind word met aangewese terreurgroepe in ʼn poging om ver-regse bedrywighede te beperk. Die wet maak dit ʼn oortreding om Nazi-kentekens te vertoon, insluitende die Swastika, en die verkoop van simbole wat verbind word met groepe soos Hamas en...

EU verbied invoere van Russiese Alrosa-diamante
Post

EU verbied invoere van Russiese Alrosa-diamante

EU verbied invoere van Russiese Alrosa-diamante België dring aan op ‘n opsporingstelsel vir Russiese diamante nadat die Europese Unie sanksies ingestel het teen die wêreld se grootste diamantmynmaatskappy, Alrosa, en sy uitvoerende hoof, Pavel Marinychev. Die EU se verbod op Russiese diamant-invoere wat Maandag in werking getree het, teiken weens die voortslepende konflik in Oekraïne...

Maine verbied Trump ook op stembrief
Post

Maine verbied Trump ook op stembrief

Maine verbied Trump ook op stembrief Maine se top-verkiesingsbeampte het beslis Donald Trump kan nie volgende jaar in dié staat as president staan nie en voer as rede ʼn grondwetlike opstandklousule aan. Maine en Colorado is nou die twee state wat verbied dat die oudpresident se naam op die stembrief verskyn. Shenna Bellows het beslis...

Kanada verbied plastiek in eetplekke
Post

Kanada verbied plastiek in eetplekke

Kanada verbied plastiek in eetplekke Kanada het die gebruik van plastiekstrooitjies, koshouers, inkopiesakke en eetgerei aan klante in restaurante en kafees amptelik verbied, ten spyte van ‘n vorige hofuitspraak wat bevind het sulke beperkings is ongrondwetlik. Ottawa het homself daartoe verbind om teen 2030 geen plastiekafval meer te hê nie. Slegs 9 persent van plastiek...

Switserland sal Hamas-ondersteuning verbied – Kosmos 94.1
Post

Switserland sal Hamas-ondersteuning verbied – Kosmos 94.1

Switserland sal Hamas-ondersteuning verbied Die Switserse regering sê hy gaan ‘n konsepwet voorlê wat Hamas-aktiwiteite of ondersteuning vir die Palestynse militante groep in Switserland uitdruklik verbied. Die regering sê dit is die mees gepaste reaksie op die situasie wat sedert die sewende van verlede maand in die Midde-Ooste heers. Meer as 15 000 mense is...