Tag: verbod

Home verbod
Verbod op beweging van pluimvee kom dalk
Post

Verbod op beweging van pluimvee kom dalk

Verbod op beweging van pluimvee kom dalk Die direkteur vir Veeartsenydienste in Noordwes, Langa Madyibi, sê ‘n verbod op die beweging van pluimveeprodukte moet afgedwing word indien die situasie met voëlgriep dit noodsaak. Noordwes is die jongste provinsie waar die siekte waargeneem is, met 2,7 miljoen hoenders wat reeds van kant gemaak is as gevolg...

Reuse-verliese met verbod op vrag by HKIA – Kosmos 94.1
Post

Reuse-verliese met verbod op vrag by HKIA – Kosmos 94.1

Reuse-verliese met verbod op vrag by HKIA Qatar Airways, Eurowings Discover en Ethiopian Airways, asook die Suid-Afrikaanse algemene vragverkoops-agentskap en bestuursdiensverskaffer ATC Aviation het almal vrag-bedrywighede na en van Hosea Kutako Internasionale Lughawe opgeskort. Daar word berig dat Paragon Aviation nie beskik aan die sertifisering om vrag te hanteer nie en dis stap was blykbaar...

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis – Kosmos 94.1
Post

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis – Kosmos 94.1

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis Die Suid-Afrikaanse landboudepartement het die Saoedi-Arabiese regering se opheffing van ‘n verbod op die invoer van vleis uit Suid-Afrika verwelkom. Dié land se voedsel-en-dwelmowerheid het gister gesê hy sal die verbod ophef wat in 2002 teen die invoer van vleis- en rooivleis-produkte ingestel is. Saoedi-Arabië...

Verbod op pluimvee-invoere van Nederland, Denemarke weens voëlgriep – Kosmos 94.1
Post

Verbod op pluimvee-invoere van Nederland, Denemarke weens voëlgriep – Kosmos 94.1

Verbod op pluimvee-invoere van Nederland, Denemarke weens voëlgriep Die direktoraat van veeartsenydienste in die landbouministerie sê die invoer en in transito-vervoer van lewende pluimvee, voëls en rou pluimvee-produkte vanuit Nederland en Denemarke is opgeskort as gevolg van ‘n uitbreking van voëlgriep, HPA1, in daardie lande. Dr. Albertina Shilongo, die hoof van die direktoraat, sê in...

Indië se verbod op sommige rys-uitvoere het gevolge – Kosmos 94.1
Post

Indië se verbod op sommige rys-uitvoere het gevolge – Kosmos 94.1

Indië se verbod op sommige rys-uitvoere het gevolge Indië se voortdurende verbod op sommige rys-uitvoere kan steeds beduidende gevolge hê. Indië is die wêreld se grootste rys-uitvoerder, dus kan die besluit potensiële paniek-aankope en wêreldwye druk op pryse veroorsaak. Lande wat baie afhanklik is van rys-invoere, insluitend Afrika-lande, Turkye, Sirië en Pakistan, kan veral deur...