Geingob verbreek sy stilswye oor selfdegeslaghuwelike President Hage Geingob het vir die eerste keer sy stilswye oor selfdegeslsaghuwelike gebreek. Hage Geingob sê die wetsontwerpe teen selfdegeslaghuwelike wat deur Swapo-parlementslid Jerry Ekandjo in die parlement ingedien is, is nie met behoorlike konsultasie met die party gedoen nie. Die twee wetsontwerpe is in beide die Nasionale Vergadering...
November 16, 2024