Beleid wat verbruikers beskerm, werk Namibiese verbruikers het nie soos Suid-Afrika, wetgewing wat hulle beskerm nie, net ‘n beleid wat deur die handelsministerie ontwikkel is en tot volgende jaar duur. Die beleid is eers verlede jaar geïmplementeer maar is van 2020 gedateer. Salom Haidula van die ministerie se departement vir verbruikerbeskerming sê die beleid word...
Tag: Verbruikers
Verbruikers wag op repokoers-aankondiging – Kosmos 94.1
Verbruikers wag op repokoers-aankondiging Die finale vergadering van die jaar vir die monetêre beleidskomitee van die Bank van Namibië is geskeduleer vir Woensdag. Daar word verwag dat die repokoers bestendig gehou sal word op 7.75 persent, met die prima koers wat ook onveranderd sal bly op 11.5 persent. Dit sal dalk nie die las op...
ECB sal verbruikers opvoed oor tariewe ens., met nuwe veldtog
ECB sal verbruikers opvoed oor tariewe ens., met nuwe veldtog Die Elektrisiteitsbeheerraad het vandag sy opvoedingsveldtog vir verbruikers van stapel gestuur. Die veldtog het ten doel om verbruikers op te voed oor belangrike aspekte wat verband hou met elektrisiteitstariewe, en ander bepalings te verstaan. Ferdinand Molale het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die veldtog...
Verbruikers, ondernemings en voedsel-etikette… – Kosmos 94.1
Verbruikers, ondernemings en voedsel-etikette… Die Stad Kaapstad se Omgewingsgesondheidsdiens doen ‘n beroep op ondernemings om aan voedselveiligheidsregulasies te voldoen om beide gesondheids- en finansiële voordele te verseker. Hulle raai verbruikers ook aan om voedseldatum-etikette te verstaan en te onderskei tussen die beste voor-, verkoop-teen- en gebruiksdatums, om verbruikers te lei oor voedselveiligheid en om vermorsing te verminder. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia...
SA belasting knou verbruikers – Kosmos 94.1
SA belasting knou verbruikers ‘n Verslag deur die Solidariteit Navorsingsinstituut toon die Suid-Afrikaanse belastingstelsel verlam die ekonomie, ondanks ‘n BTW-koers van 15-persent wat goed vergelyk met wêreldstandaarde. Die verslag wys op hoë belasting op verskeie gebiede, wat min besteebare inkomste laat. ʼn Navorser van die instituut, Theuns du Buisson, sê die stelsel beskik nie oor...
Voëlgriep bring verdere uitdagings vir verbruikers
Voëlgriep bring verdere uitdagings vir verbruikers Die DA in Gauteng sê inwoners in die provinsie het nie nou net te doen met ‘n styging in voedselpryse weens beurtkrag nie, maar ook met die voëlgriep-uitbreking wat hoenderboere in die provinsie hard geslaan het. Die prys van eiers en hoender sal na verwagting skerp styg. Bronwynn Engelbrecht...
Verbruikers moet voorberei op hoë brandstofprys – Kosmos 94.1
Verbruikers moet voorberei op hoë brandstofprys Die plaaslike brandstofprys vir September is vroeër aangekondig met ‘n styging van 1 dollar 20 sent per liter petrol en 1 dollar 70 sent per liter diesel. Die ministeriële woordvoerder, Andreas Simon… Brent ru-olie se prys het in die afgelope sewe dae met net meer as 7 persent gestyg en die kommoditeit verhandel tans teen...
Angolese verbruikers steier onder stygende inflasie – Kosmos 94.1
Angolese verbruikers steier onder stygende inflasie Angola se jaarlikse inflasie het gestyg tot 12,12 persent in Julie van 11,25 persent in Junie, maar dit het gedaal van 21,41 persent in Julie verlede jaar. Volgens Cirrus Data is dit die hoogste druk sedert Januarie vanjaar toe inflasie op 12,55 persent gestaan het. Maandelikse inflasie het tot...
Sindikate teiken verbruikers se persoonlike inligting – Kosmos 94.1
Sindikate teiken verbruikers se persoonlike inligting Verbruikers word gewaarsku om versigtig te wees terwyl sindikate steeds persoonlike inligting teiken. Volgens die Suider-Afrikaanse Bedrogvoorkomingsdiens kan identiteitsdiefstal tot finansiële verliese lei wanneer misdadigers gesteelde data vir bedrieglike transaksies gebruik, soos om rekeninge in die slagoffer se naam te open. Persoonlike inligting sluit ID’s, rybewyse, paspoorte, adresse en...
Verbruikers gemaan om versigtig te wees met krediet – Kosmos 94.1
Verbruikers gemaan om versigtig te wees met krediet Die Nasionale Kredietreguleerder in die buurland het verbruikers aangeraai om deeglik navorsing te doen voordat hulle instem om skuldhersiening te ondergaan sodat hul die gevolge daarvan verstaan. Daar was talle klagtes van verbruikers wat sonder hul toestemming onder skuldhersiening geplaas is. Mmadikwa Phoshoko van die reguleerder sê...