Reaksie op verbruikerskrediet waarop gekonsulteer word Die finansministerie het die Wetsontwerp op Verbruikerskrediet amptelik vir openbare konsultasie onderskryf. Die wetsontwerp is daarop gemik om kredietverbruikers soos onder meer mikroleners, pandjieswinkels en kredietburo’s, en individue wat krediet gebruik, te beskerm. Namfisa is tans besig met openbare konsultasies oor die wetsontwerp in die Noorde. Kosmos 94.1 Nuus het aan die aktivis...
December 17, 2024
Tag: Verbruikerskrediet
Home
Verbruikerskrediet
Post
July 20, 2023July 20, 2023Uncategorized
Konsultasies oor Wetsontwerp op Verbruikerskrediet – Kosmos 94.1
Konsultasies oor Wetsontwerp op Verbruikerskrediet Die ministerie van finansies het die Wetsontwerp op Verbruikers-krediet amptelik bekragtig wat daarop gemik is om ‘n regverdige en deursigtige verbruikers-kredietmark te skep terwyl kredietverbruikers beskerm word. Die wetsontwerp is nou oop vir openbare konsultasie om insette van kredietverskaffers soos onder meer mikroleners, banke, kleinhandelwinkels wat krediet aanbied, pandjieswinkels, skuldinvorderaars...