Tag: verdediging

Home verdediging
Finland en VSA werk saam oor verdediging
Post

Finland en VSA werk saam oor verdediging

Finland en VSA werk saam oor verdediging Finland staan op die punt om vandag ‘n verdedigingsamewerkingooreenkoms met Amerika in Washington te onderteken. Dit sal die VSA uitvoerige militêre toegang gee regoor die Nordiese land, veral in die gebied langs sy lang grens met Rusland. Volgens die Finse minister van Buitelande Sake, Elina Valtonen, gee die...

Kuberkrakery by verdediging – Kosmos 94.1
Post

Kuberkrakery by verdediging – Kosmos 94.1

DA: Kuberkrakery by verdediging Die DA vra die minister van verdediging en militêre veterane, Thandi Modise, om dringend te reageer op berigte van ‘n losprysware-aanval rakende militêre data. Die kuberkraker-groep Snatch het volgens berigte by die departement se stelsels ingebreek en 1,6 teragrepe data onttrek, waaronder militêre kontrakte. Die party eis antwoorde oor die tydsverloor,...