Tag: verdere

Home verdere
IMF gee ‘n verdere US$60,7m aan Mosambiek
Post

IMF gee ‘n verdere US$60,7m aan Mosambiek

IMF gee ‘n verdere US$60,7m aan Mosambiek Die Internasionale Monetêre Fonds se uitvoerende raad het die derde hersiening van Mosambiek se driejaarleningsprogram voltooi, wat ‘n onmiddellike uitbetaling aan Maputo van sowat 60,7 miljoen Amerikaanse dollar moontlik maak. Die hersiening bring die totale uitbetalings onder die 456 miljoen Amerikaanse dollar se Uitgebreide Kredietfasiliteit-program wat in 2022...

Lichtenstrasser ondergaan verdere toetse – Kosmos 94.1
Post

Lichtenstrasser ondergaan verdere toetse – Kosmos 94.1

Lichtenstrasser ondergaan verdere toetse Plaaslike berigte lui dat die moordenaar Ernst Lichtenstrasser vir verdere toeste na die Windhoek Sentraal-hospitaal geneem is. Medici is tjoepstil oor sy toestand maar, dit wil voorkom dat hy buite gevaar is na ‘n vermoedelike selfmoordpoging verlede week. In ‘n brief wat Maandag aan die hof gerig is, het dr. KJ Katjomuise gesê hy was op...

Stad Windhoek beplan verdere elektrifisering
Post

Stad Windhoek beplan verdere elektrifisering

Stad Windhoek beplan verdere elektrifisering Die Stad Windhoek munisipale raad het ‘n plan goedgekeur om sowat 4 000 huishoudings in informele nedersettings oor die volgende vyf jaar te elektrifiseer. Die raad sê die vyfjaar-elektrifiseringsplan beoog om uit te brei op die vorige plan wat van 2017 tot 2022 gestrek het. Sedert 2017 is 3 515...

Voëlgriep bring verdere uitdagings vir verbruikers
Post

Voëlgriep bring verdere uitdagings vir verbruikers

Voëlgriep bring verdere uitdagings vir verbruikers Die DA in Gauteng sê inwoners in die provinsie het nie nou net te doen met ‘n styging in voedselpryse weens beurtkrag nie, maar ook met die voëlgriep-uitbreking wat hoenderboere in die provinsie hard geslaan het. Die prys van eiers en hoender sal na verwagting skerp styg. Bronwynn Engelbrecht...

Kleinsake in die Kaap kry verdere bystand
Post

Kleinsake in die Kaap kry verdere bystand

Kleinsake in die Kaap kry verdere bystand Kleinsakeondernemings in Kaapstad kan nou aanmeld om deel te neem aan die Produktiwiteitsdoeltreffendheids-program wat deur die stad befonds word. Die program fokus op ondoeltreffendheid in besighede en stappe om dit te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Produktiwiteit SA gaan na elke besigheid en beoordeel...

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing – Kosmos 94.1
Post

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing – Kosmos 94.1

Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing Eskom het fase ses-beurtkrag vanaf vyfuur vanoggend tot verdere kennisgewing in werking gestel, weens die verlies van verdere opwekkingseenhede. Die kragvoorsiener sê ‘n verdere twee eenhede by die Lethabo- en Matla-kragstasies moes oornag vir dringende herstelwerk afgeskakel word. Die Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê sedert Sondag is ‘n opwekkingseenheid...

Verdere ‘tandekry-probleme’ van Paragon op HKIA verwag – Kosmos 94.1
Post

Verdere ‘tandekry-probleme’ van Paragon op HKIA verwag – Kosmos 94.1

Verdere ‘tandekry-probleme’ van Paragon op HKIA verwag Lufthansa se Eurowings Discover het agt vlugte na die Hosea Kutako Internasionale Lughawe tot môre gekanselleer na hulle nie Saterdag kon land nie weens geen kontrakte met die nuwe vraghanteerter Paragon nie, wat ‘n sekuriteitsrisiko inhou. Lugrederye met kontrakte in plek soos Paragon se vennoot, Ethiopian Airlines, South...

Verdere dialoog nodig oor koalisies – Kosmos 94.1
Post

Verdere dialoog nodig oor koalisies – Kosmos 94.1

Verdere dialoog nodig oor koalisies Die GOOD-party in die buurland sê die dokument oor die uitkoms van die Nasionale Dialoog oor Koalisieregering moet aan sy strukture en lede voorgelê word. Sy afvaardiging het nie ‘n mandaat om tot die verklaring in te stem sonder verdere gesprekvoering nie. Die sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die verklaring verbind hulle tot verdere...

Verdere daling in voedselpryse verwag – Kosmos 94.1
Post

Verdere daling in voedselpryse verwag – Kosmos 94.1

Verdere daling in voedselpryse verwag Die Buro vir Ekonomiese Navorsing in die buurland voorspel ʼn verdere daling vanjaar in voedselpryse wat ʼn mate van verligting sal bring aan huishoudings wat dit nie breed het nie. Die Verbruikersprys-aanwyser het verlede maand van 6,3 persent tot 5,4 persent gedaal, met voedsel-inflasie wat van 11,9 persent tot 11...

Seeff bepleit geen verdere stygings nie – Kosmos 94.1
Post

Seeff bepleit geen verdere stygings nie – Kosmos 94.1

SA-repokoers: Seeff bepleit geen verdere stygings nie Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal Donderdag die jongste bank terugkoopkoers aankondig. Op die oomblik is die koers op 8,25 persent en daar is verwagtinge dat dit moontlik weer kan verhoog word. Die buurland se eiendomsgroep Seeff Property vra die terugkoopkoers moet onveranderd bly. Die onderneming se voorsitter, Samuel Seeff,...