Premier moet verdoemende inligting oorhandig, sê DA Die DA in die Noord-Kaap doen ‘n beroep op premier Zamani Saul om inligting aan die Spesiale Ondersoekeenheid, wat verband hou met die Umsobomvu-jeugfees, en die onreëlmatige aanstelling van die direkteur van sport en ontspanning, te oorhandig. ʼn Woordvoerder van die DA, Priscilla Isaacs, sê die eerste saak...
November 15, 2024