Tag: verduidelik

Home verduidelik
Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik
Post

Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik

Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik Dit gaan ‘n interessante verkiesingsjaar wees. PDM-leier McHenry Venaani beweer hy was verantwoordelik vir die bedanking van Peter Vilho, voormalige minister van verdediging en veteranesake. Venaani het die opmerkings Saterdag by die PDM-verkiesingsveldtog by Okalongo in die Omusati-streek gemaak. Vilho, wat vir ‘n jaar...

VSA verduidelik sy ‘buite stemming’ by VN
Post

VSA verduidelik sy ‘buite stemming’ by VN

VSA verduidelik sy ‘buite stemming’ by VN Die Amerikaanse ambassadeur na die Verenigde Nasies, Linda Thomas-Greenfield, het meer besonderhede bekend gemaak oor hoekom die land buite stemming gebly het in verband met die Gaza-resolusie. Die stap het hewige reaksie uit Israel uitgelok omdat hulle verwag het die VSA sal dit veto. Thomas-Greenfield sê hulle het...

Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1
Post

Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1

Rebebe se N$200m-klag verduidelik Vrae word gevra nadat die vermeende bankrower Nico Rebebe in die hof op Opuwo verskyn het. Hy is aangekla van bedrog in die waarde van 200 miljoen Namibiese dollar terwyl Bank Windhoek na die roof op 13 Januarie gesê het net 2 miljoen dollar is gesteel. Die nasionale uitsaaier NBC het...

Forbes verduidelik Farm 37-vertragings – Kosmos 94.1
Post

Forbes verduidelik Farm 37-vertragings – Kosmos 94.1

Forbes verduidelik Farm 37-vertragings Die oorgang van agterplaasplakkers na Farm 37, ook bekend as Green Valley, net buite Walvisbaai het teen ‘n stadige pas begin. In Augustus het die huidige raad erwe aan 50 agterplaasplakkers as loodsfase toegeken. Die burgemeester van Walvisbaai, Trevino Forbes, het ‘n opdatering gegee van bedrywighede by Farm 37. Die raad...

Speaker moet sekretaris se 70% salarisverhoging verduidelik
Post

Speaker moet sekretaris se 70% salarisverhoging verduidelik

Speaker moet sekretaris se 70% salarisverhoging verduidelik Die speaker van die Nasionale Vergadering in die buurland, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, moet teen volgende week inligting verskaf oor die Sekretaris van die Parlement se salaris. Dit volg ná berigte dat sy Xolile George se salaris eensydig met 70 persent verhoog het sonder om politieke partye in te lig....

Walvis se agterplaas-plakkers verduidelik Farm 37 uitdagings
Post

Walvis se agterplaas-plakkers verduidelik Farm 37 uitdagings

Walvis se agterplaas-plakkers verduidelik Farm 37 uitdagings Walvisbaai-agterplaas-huurders sê om by te dra tot die diens van hul toegekende grond by Farm 37, asook om huur by hul huidige blyplekke te betaal, is nie volhoubaar nie. Die groep is gedeelte 19 van Farm 37 toegeken, wat 33 hektaar beslaan en na verwagting sowat 1 000...

Brown verduidelik katastrofiese impak van stygende temperature
Post

Brown verduidelik katastrofiese impak van stygende temperature

Brown verduidelik katastrofiese impak van stygende temperature Die stigter van die Namibiese Kamer van die Omgewing, dr. Chris Brown het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die onlangse verslag wat deur die kamer gepubliseer is oor klimaatsverandering. Veral kommerwekkend is die nuus dat die land se temperatuur met tot 4 grade Celsius in die volgende...

Namfisa verduidelik verbruikerskrediet-wetsontwerp – Kosmos 94.1
Post

Namfisa verduidelik verbruikerskrediet-wetsontwerp – Kosmos 94.1

Namfisa verduidelik verbruikerskrediet-wetsontwerp Die Namibië Finansiële Instellings Toesighoudende Owerheid, Namfisa, gaan ‘n boekie in dagblaaie byvoeg om lesers oor die Verbruikerskrediet-wetsontwerp te leer. Die wetsontwerp poog om regverdigheid, deursigtigheid en verantwoordelikheid binne die verbruikerskredietsektor te vestig, wat verbruikersbeskerming op die voorgrond plaas. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van Namfisa, Victoria Raimond, gepraat wat...

Unam verduidelik spesiale toegang vir nie-gevorderde matrikulante
Post

Unam verduidelik spesiale toegang vir nie-gevorderde matrikulante

Unam verduidelik spesiale toegang vir nie-gevorderde matrikulante Unam het meer besonderhede bekend gemaak oor sy toelatingsvereistes en die verwerping van gewonevlak leerders. Maar hy sê hy bied alternatiewe toegangspaaie en voorwaardelike toelatings en ondersteuning aan leerders wat graad 12 voltooi het, maar nie ten volle aan die toelatingsvereistes voldoen nie. Hierdie voorwaardelike toegang is ook...

Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik
Post

Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik

Goud bereik ‘n ses-maande hoogtepunt, ekonoom verduidelik Die goudpryse het vandag ‘n hoogtepunt van ses maande bereik ondersteun deur ‘n swakker Amerikaanse dollar en op die hoop dat die Federale Reserwebank klaar is met sy siklus van rentekoersverhogings. Goud het vroeg vanoggend teen 2 014 Amerikaanse dollar per fynons verhandel. Ekonoom Dawie Klopper sê dis...