Verenig om te ontwikkel, hoor Karas inwoners Inligtings-minister Peya Mushelenga het die inwoners van die ||Kharas-streek aangemoedig om te verenig om ten volle aan die waardeketting van die groenwaterstofprojek deel te neem. Hy het die oproep gedoen by die amptelike bekendstelling van die streekveldtog vir nasionale simbole in Oranjemund. Hy het gesê Namibiërs moet oor...
January 1, 2025
Tag: verenig
Home
verenig
Post
September 5, 2023September 5, 2023Uncategorized
Swapo is verenig op Netumbo as ’24 se kandidaat – Kosmos 94.1
Swapo is verenig op Netumbo as ’24 se kandidaat Dit blyk asof die beroep deur Swapo-LP Jerry Ekandjo vir ‘n buitengewone kongres om die presidentskandidaat vir die party te bevestig, nie sal plaasvind nie. Dit kom na die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shaningwa, dit bevestig het. Sy sê die party se vise-president Netumbo Nandi-Ndaitwah is...
Post
July 17, 2023July 17, 2023Uncategorized
Nuwe (tweede) Ovaherero-opperhoof sê hy sal stamme verenig – Kosmos 94.1
Nuwe (tweede) Ovaherero-opperhoof sê hy sal stamme verenig Die inhuldiging van Hoze Riruako as opperhoof van die Ovaherero hierdie naweek word, ‘n jaar na professor Mutjinde Katjiua ingehuldig is, word as ‘n sukses beskryf, hoewel dit met twyfelagtige teleurstelling ervaar is deur die lynminister Erastus wat nie die geleentheid bygewoon het nie en blykbaar nie...