Tag: Vereniging

Home Vereniging
Vereniging verwelkom invoerkortings op hoender
Post

Vereniging verwelkom invoerkortings op hoender

Vereniging verwelkom invoerkortings op hoender Die Vereniging van Vleisinvoerders en -uitvoerders van Suider-Afrika verwelkom die besluit van die buurland se handelsminister, Ebrahim Patel, en die Kommissie vir Handelsadministrasie van Suid-Afrika, om kortings van 30-persent op ontbeende en 25-persent op ingevoerde hoendersnitte met been in te stel. Dit vervang die bestaande hoë invoerbelasting van 62-persent vir...

Namibië lei pogings van Statebond Parlementêre Vereniging
Post

Namibië lei pogings van Statebond Parlementêre Vereniging

Namibië lei pogings van Statebond Parlementêre Vereniging Namibië het die voortou geneem om te bepleit dat die Statebond Parlementêre Vereniging van ‘n Brits-geregistreerde liefdadigheidsorganisasie in ‘n internasionale interparlementêre organisasie omskep word. Die parlement het vandeesweek ‘n vergadering van die begrotingskomitee van die vereniging se Afrika-streek aangebied. Die voorsitter van die Nasionale Raad, Lukas Sinimbo Muha,...

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep
Post

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep

Geldsake van die Statebond se parlementêre vereniging onder die loep Die parlement bied van vandag tot Vrydag ‘n vergadering van die begrotingskomitee van die Statebond Parlementêre Vereniging se Afrika-streek in Windhoek aan. Die komitee is in beheer van die organisering, fasilitering en formulering van aanbevelings van die vereniging se finansiële beleggings. Lukas Sinimbo Muha, voorsitter...

Vereniging behaal groot suksesse vir akkerbouers
Post

Vereniging behaal groot suksesse vir akkerbouers

Vereniging behaal groot suksesse vir akkerbouers Die Akkerbouprodusente-vereniging het groot suksesse in die afgelope tyd behaal. Volgens die jongste nuusbrief van die Namibiese Landbou-unie het die vereniging, in die teenwoordigheid van die Namibiese Akkerbouraad met die Graanverwerkersvereniging onderhandel om ‘n heffing van 3,6 persent by die koringprysformule van die 2022-23 bemarkingseisoen in te sluit. Dit...

Namibiese Logistieke Vereniging soek antwoorde op HKIA-kwessie – Kosmos 94.1
Post

Namibiese Logistieke Vereniging soek antwoorde op HKIA-kwessie – Kosmos 94.1

Namibiese Logistieke Vereniging soek antwoorde op HKIA-kwessie Die Namibiese Logistieke Vereniging het ‘n brief aan die uitvoerende direkteur van die Namibiese Burgerlike Lugvaart-owerheid, Toska Sem, gestuur ná die uitsetting van Menzies Aviation die naweek by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe en oorname van Paragon Aviation.  Volgens die sekretaris-generaal van die vereniging, Harald Schmidt staar lede...