Tag: Vergadering

Home Vergadering
Biden eis vergadering oor Rafah-inval
Post

Biden eis vergadering oor Rafah-inval

Biden eis vergadering oor Rafah-inval Die Withuis sê Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het op aandrang van president Joe Biden ingestem om ‘n afvaardiging na Washington te stuur vir ‘n gesprek oor Amerika se kommer oor Israel se aanval op Rafah. Biden en Netanyahu het telefonies gepraat oor die rigting wat die oorlog met...

Navalny se weduwee praat by EU vergadering
Post

Navalny se weduwee praat by EU vergadering

Navalny se weduwee praat by EU vergadering Die weduwee van Alexei Navalny, Russiese president Vladimir Poetin se aarts-opposisie wat verlede week in ‘n Arktiese tronk gesterf het, sluit vandeesweek by ‘n vergadering van EU-ministers van buitelandse sake in Brussel aan. Yulia Navalnaya het aan ’n Westerse byeenkoms van leiers, diplomate en ander amptenare in München...

Veediesftal vergadering gaan voort op Otjiwarongo
Post

Veediesftal vergadering gaan voort op Otjiwarongo

Veediesftal vergadering gaan voort op Otjiwarongo Die goewerneur van die Otjozondjupa-streek James Uerikua sê die vergadering oor veediefstal in sy streek wat vir vanmiddag belê is sal voortgaan, ten spyte van die moeilike tyd waardeur die land gaan. Die misdaad is ‘n ernstige uitdaging vir boere regoor die land en het tussen 2015 en 2020...

Dordabis stoei oor grond, vergadering vandag
Post

Dordabis stoei oor grond, vergadering vandag

Dordabis stoei oor grond, vergadering vandag Dienslewering and erwe bly ‘n wesenlike uitdaging in Namibië en vanoggend om 11-uur sal ‘n vergadering op Dordabis in die verband plaasvind. ‘n Bakleiery het op die nedersetting voorgekom na ’n groep ontevrede inwoners besluit het om grond onwettig te beset en strukture op te rig. Dit is ‘n...

Vergadering met Cyril oor Israel-Hamas-konflik
Post

Vergadering met Cyril oor Israel-Hamas-konflik

Vergadering met Cyril oor Israel-Hamas-konflik Die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes en die Suid-Afrikaanse Sionistiese Federasie het hierdie week met president Cyril Ramaphosa vergader oor die Israel-Hamas-konflik. Die besprekings het onder meer oor dreigemente teen die Joodse gemeenskap, aanrandings op individue, oproepe vir uitsettings en boikotte van Joodse ondernemings gegaan. Ramaphosa het die regering se...

VN se Algemene Vergadering eis skietstilstand in Gaza
Post

VN se Algemene Vergadering eis skietstilstand in Gaza

VN se Algemene Vergadering eis skietstilstand in Gaza Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het ‘n resolusie oor die Midde-Ooste wat ‘n onmiddellike humanitêre wapenstilstand in Gaza eis, oorweldigend aanvaar met 153 lande daarvoor, tien daarteen, en 23 buite stemming. Die resolusie vra die beskerming van burgerlikes, die onmiddellike, onvoorwaardelike vrylating van alle gyselaars, en...

Brent is senuagtig oor Opul+ se Sondag vergadering
Post

Brent is senuagtig oor Opul+ se Sondag vergadering

Brent is senuagtig oor Opul+ se Sondag vergadering Brent ru-olie het in die afgelope 24 uur met amper 2 persent gestyg maar, verloor weer grond namate die mark voorberei vir die Opul+ vergadering wat Sondag plaasvind. Analiste voorspel dat die groep olieprodusente verdere produksie besnoeiing sal toepas namate internasionale ekonomiese groei verlangsaam. Maar, die kommoditeit...

Diensagente vir brand-toerusting moet registreer en vergadering bywoon
Post

Diensagente vir brand-toerusting moet registreer en vergadering bywoon

Diensagente vir brand-toerusting moet registreer en vergadering bywoon Alle brandweertoerusting-herstelmaatskappye wat binne die grense van ‘n plaaslike owerheidsgebied werk, word deur die wet verplig om as diensagente by die plaaslike owerheid te registreer. Die Stad Windhoek nooi dus alle brandbeskermingstoerusting maatskappye of persone wat as diensagente geregistreer is by die Stad Windhoek Brandweerdienste na ‘n...

VN se Algemene Vergadering vra Gaza-wapenstilstand in nie-bindende resolusie
Post

VN se Algemene Vergadering vra Gaza-wapenstilstand in nie-bindende resolusie

VN se Algemene Vergadering vra Gaza-wapenstilstand in nie-bindende resolusie Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het ‘n resolusie oor die Gaza-krisis aanvaar, waarin ‘n onmiddellike, duursame en volgehoue humanitêre wapenstilstand gevra word wat tot ‘n staking van vyandelikhede lei. Die vergadering het 120 vir gestem, met 14, insluitend die VSA, wat teen dit gestem het,...

Onpartydige bespreking oor veediefstal in Nasionale Vergadering
Post

Onpartydige bespreking oor veediefstal in Nasionale Vergadering

Onpartydige bespreking oor veediefstal in Nasionale Vergadering Die PDM-parlementslid Vipuakuje Muharukua het in die Nasionale Vergadering ‘n mosie voorgestel om die groot uitdaging van veediefstal die hoof te bied. Hy het ook gevra dat ‘n staande komitee aangestel word om die plaag verder te ondersoek, want volgens hom is die bestaande wette teen veediefstal ontoereikend...