Tag: vergoeding

Home vergoeding
Een tree nader aan onteiening sonder vergoeding in SA
Post

Een tree nader aan onteiening sonder vergoeding in SA

Een tree nader aan onteiening sonder vergoeding in SA Die Nasionale Raad van Provinsies in Suid-Afrika het die Onteieningswetsontwerp met voorgestelde wysigings aanvaar. Dit beteken die wetgewing word weer na die Nasionale Vergadering verwys sodat die veranderinge goedgekeur kan word. Al die provinsies, behalwe die DA-beheerde Wes-Kaap, het die wetsontwerp ondersteun. Dit wil onder meer...

Namaf se vergoeding is oneties
Post

Namaf se vergoeding is oneties

Namaf se vergoeding is oneties Die gaping tussen billike vergoeding vir dokters se dienste en wat die Namibiese Vereniging van Mediese Hulpfondse, of Namaf, dink billik is, is volgens die Mediese Vereniging van Namibië oneties. Laasgenoemde vereniging sê in ‘n ope brief aan die publiek dat dokters op die rand van bankrotskap staan as gevolg...

Kenner gesels oor vergoeding na mens-dier-konflik
Post

Kenner gesels oor vergoeding na mens-dier-konflik

Kenner gesels oor vergoeding na mens-dier-konflik Die Implementering van die Menslike Natuurlewe Konflik Selfversorgingskema-verslag is vrygestel deur die omgewing-ministerie. Die verslag maak onder andere duidelik hoeveel vergoeding boere kan verwag wanneer hul vee vrek weens konflikte met wilde diere. Die vergoedingskemas wat geïmplementeer is, is egter problematies en oop vir misbruik. Kosmos 94.1 Nuus het...

Gemeenskappe misbruik vergoeding – Kosmos 94.1
Post

Gemeenskappe misbruik vergoeding – Kosmos 94.1

Gemeenskappe misbruik vergoeding Die Namibiese omgewingsministerie het ‘n selfstandigheidskema van stapel gestuur om mens-dier-konflik te bestuur. Die ministerie sê dat vergoeding vir verliese misbruik word en gemeenskappe moet eerder selfstandig raak in verband met die uitdaging. Vergoeding het in ‘n probleem ontaard met gerugte dat diere somtyds opsetlik naby roofdiere geplaas word net om die...

Verhore vir vergoeding na MH370-ramp begin
Post

Verhore vir vergoeding na MH370-ramp begin

Verhore vir vergoeding na MH370-ramp begin ‘n Hof in Beijing het vandag begin met vergoedingsverhore vir die Chinese familielede van passasiers aan boord van Malaysia Airlines-vlug MH370, wat byna ‘n dekade gelede onder vreemde omstandighede oor die Indiese Oseaan verdwyn het. Meer as 150 Chinese passasiers was op die vlug wat op 8 Maart 2014...

Mashatile beloof vergoeding aan hoenderboere
Post

Mashatile beloof vergoeding aan hoenderboere

Mashatile beloof vergoeding aan hoenderboere Adjunkpresident Paul Mashatile het bevestig alle Suid-Afrikaanse boere wat deur die voëlgriep-uitbreking geraak word, sal billike en voldoende vergoeding ontvang. Hierdie versekering bied ‘n bietjie hoop aan diegene in die pluimveebedryf wat met verliese worstel as gevolg van voëlgriep. Hy het voor die Nasionale Raad van Provinsies verskyn om mondelings...

Onluste-slagoffers eis geregtigheid en vergoeding – Kosmos 94.1
Post

Onluste-slagoffers eis geregtigheid en vergoeding – Kosmos 94.1

Onluste-slagoffers eis geregtigheid en vergoeding Slagoffers van die geweld in Phoenix, Durban, twee jaar gelede eis geregtigheid en vergoeding. Die geweld tydens die onluste van Julie 2021 in KwaZulu-Natal en ander gebiede het 36 lewens in Phoenix geëis. Oorlewendes en families wat geraak is, voel gefrustreerd en sê baie min is gedoen om hulle griewe...