Tag: vergrype

Home vergrype
Den Haag hoor van Israel se menseregte vergrype
Post

Den Haag hoor van Israel se menseregte vergrype

Den Haag hoor van Israel se menseregte vergrype Die Palestynse minister van Buitelandse Sake, Riyad al-Maliki, sê die volksmoord in Gaza is die gevolg van dekades se straffeloosheid en gebrek aan optrede. Die Internasionale Geregshof het die week begin met verhore oor die regsgevolge van Israel se besetting van Palestynse gebiede sedert 1967. ʼn Ongekende...

Israel is sedert 1948 ‘skuldig’ aan vergrype
Post

Israel is sedert 1948 ‘skuldig’ aan vergrype

Israel is sedert 1948 ‘skuldig’ aan vergrype Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Nederland, Vusimuzi Madonsela, sê Israel se optrede teenoor die Palestyne vorm deel van ʼn reeks onafgebroke onwettige optredes sedert 1948. Hy het die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland toegespreek, as deel van Suid-Afrika se saak van volksmoord teen Israel, wat vandag sy...

Beleg van Gaza veroorsaak talle vergrype van basiese regte
Post

Beleg van Gaza veroorsaak talle vergrype van basiese regte

Beleg van Gaza veroorsaak talle vergrype van basiese regte Die Verenigde Nasies se Menseregtekantoor sê sy kommer neem toe oor die uitwerking wat die konflik tussen Israel en die Palestyne in die komende dae op burgerlikes gaan hê terwyl die geweld toeneem. ʼn Woordvoerder van die kantoor, Ravina Shamdasani, sê die voortslepende beleg op Gaza...