Miljoene kan van Jooste-boedel verhaal word Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor in die buurland sê ondersoeke duur voort na nog moontlike oortredings in die Steinhoff-sage. Die owerheid bevestig die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, Markus Jooste, se onlangse afsterwe sal nie hul voortgesette ondersoek beïnvloed nie. Hulle beweer die boete, ter waarde van 475...
Tag: verhaal
Eskom sukkel om munisipale skuld te verhaal
Eskom sukkel om munisipale skuld te verhaal Eskom sê hy gaan voort met pogings om agterstallige skuld, veral dié van munisipaliteite, in te vorder. Hy voeg egter by hy het nog nie die verlangde resultate behaal nie. Aan die einde van Maart vanjaar het agterstallige munisipale skuld 58,5 miljard Suid-Afrikaanse rand beloop wat ʼn toename van 30 persent...
NSFAF kan net 1% van skuld jaarliks verhaal
NSFAF kan net 1% van skuld jaarliks verhaal Die Namibiese hulpfonds vir studente is volgens plaaslike media nie in staat om sy skuld te verhaal nie. Volgens berigte het die fonds ‘n skamele 1 persent van die totale terugbetalings jaarliks ingewin. Die fonds word tans 7,9 miljard Namibiese dollar geskuld. Daar word berig dat sedert...
NSFAF sukkel om N$9 miljard in lenings te verhaal – Kosmos 94.1
NSFAF sukkel om N$9 miljard in lenings te verhaal Die Namibiese Studente-hulpfonds sukkel om 9 miljard Namibiese dollar te verhaal wat aan 132 000 begunstigdes geleen is. Studentelenings speel ‘n belangrike rol om individue in staat te stel om hoër onderwys te volg en hul lewens te verbeter. Deur leningsooreenkomste na te kom, dra leners by tot...