Tag: verheug

Home verheug
Lesufi verheug e-tolsaak is uiteindelik verby
Post

Lesufi verheug e-tolsaak is uiteindelik verby

Lesufi verheug e-tolsaak is uiteindelik verby Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê hy is bly die provinsiale regering se e-tol-beroep is deur die regering en die Nasionale Tesourie aangehoor en dat die saak nou uiteindelik afgehandel is. Hy sê dit sal die nodige verligting bring vir die inwoners van Gauteng wat die swaarste las gedra...

Numsa verheug oor Gordhan-aftrede – Kosmos 94.1
Post

Numsa verheug oor Gordhan-aftrede – Kosmos 94.1

Numsa verheug oor Gordhan-aftrede Suid-Afrika se metaalwerkersvakbond Numsa is verlig oor die Openbare Ondernemings minister Pravin Gordhan se besluit om af te tree. Die nasionale woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola skryf die ineenstorting van verskeie organisasies in staatsbesit toe aan Gordhan se dienstydperk en veroordeel sy hantering van maatskappye toot Denel, SA Express en Eskom. Sy sê...

Metcalfe verheug oor aandag op reël 108
Post

Metcalfe verheug oor aandag op reël 108

Metcalfe verheug oor aandag op reël 108 Die bekende regsman Richard Metcalfe het gereageer op die fokus wat tans geplaas word op beslagleggings en reël 108-wetgewing in die land. Die minister van justisie Yvonne Dausab het die week aanpassings in die wetgewing ter tafel gelê. Metcalfe self het namens verskeie kliënte aan die kus ook...

Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling
Post

Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling

Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling Reaksie word ontvang op die justisie-minister Yvonne Dausab wat die week twee wysigingswetsontwerpe in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê het wat veranderinge aan reël 108 sal aanbring. Die reël laat regters toe om in die hoërhof bevele uit te reik dat banke beslag op eiendom kan lê...

DA verheug dat Ramokgopa verantwoording moet doen – Kosmos 94.1
Post

DA verheug dat Ramokgopa verantwoording moet doen – Kosmos 94.1

DA verheug dat Ramokgopa verantwoording moet doen Nadat die ANC voorheen heftig beswaar gemaak het teen ‘n DA-mosie om ‘n ad hoc-komitee te stig om oor die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, toesig te hou, het die regerende party nou ‘n ommekeer in die Nasionale Vergadering se Reëlskomitee gemaak. Die minister sal nou verslag doen...

Tasa verheug oor Lüderitz-vlugroete – Kosmos 94.1
Post

Tasa verheug oor Lüderitz-vlugroete – Kosmos 94.1

Tasa verheug oor Lüderitz-vlugroete Die Namibiese toerismesektor is verheug oor FlyNamibia se nuwe vlugroete tussen Windhoek en Lüderitz wat na verwagting handel en toerisme sal bevorder. Verdere internasionale beleggings word verwag wat ‘n blink toekoms vir Lüderitz aandui. Total Energies Namibia, weens sy betrokkenheid in die aflandige olie- en gasbedryf het ‘n groot rol gespeel...

Tasa verheug oor nóg internasionale vlugte na Namibia – Kosmos 94.1
Post

Tasa verheug oor nóg internasionale vlugte na Namibia – Kosmos 94.1

Tasa verheug oor nóg internasionale vlugte na Namibia Die Toer- en Safari-vereniging van Namibië. Tasa, is verheug oor die goeie nuus van die Namibiese Lughawensmaatskappy dat verskeie internasionale lugrederye beplan om na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako te vlieg. Die lugrederye sluit in Zambia Airways, Edelweiss en KLM. Volgens Bisey/Uirab, uitvoerende hoof van die maatskappy,...