GOOD sê toelaag verhoging van R20 is power Die GOOD Party sê die 20-rand-verhoging in die maatskaplike verligtingstoelaag tot 370 Suid-Afrikaanse rand per maand is steeds te min. Die party maak in sy verkiesingsmanifes voorsiening vir ʼn basiese inkomstetoelaag van minstens 999 rand per maand vir alle werklose Suid-Afrikaners. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê...
Tag: Verhoging
Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag
Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag Die DA sê hy is bekommerd omdat die Nasionale Tesourie volgens berigte die Menseregtekommissie se voorstel verwerp het dat die kindertoelaag tot die armoedegrens verhoog word. Tesourie het gebrek aan fondse as rede aangevoer. Bridget Masango van die DA sê die kommissie se voorstel sou die toelaag van...
Staatsamptenare se 5% verhoging kos regering N$1,7 miljard
Staatsamptenare se 5% verhoging kos regering N$1,7 miljard Staatsamptenare se 5 persent verhoging, soos ooreengekom verlede jaar, is pas deur die finansminister Ipumbu Shiimi aangekondig. Dit kos die staat ‘n ekstra 1,7 miljard Namibiese dollar. Die verhoging is geldig vanaf 1 April vanjaar. Post navigation Source link
Verhoging in pensioen – versigtig vir verkiesingsfoefies
Verhoging in pensioen – versigtig vir verkiesingsfoefies Reaksie word ontvang op aanmerkings deur president Hage Geingob dat hy die oumens-pensioen moontlik tot 3 000 Namibiese dollar kan opstoot, voor hy die amp in Maart 2025 verlaat. Op die oomblik ontvang pensioenarisse 1 400 dollar maandeliks wat die fiskus 3,3 miljard dollar jaarliks kos. Daar is...
Nabta wil N$2 verhoging in taxi-fooie hê
Nabta wil N$2 verhoging in taxi-fooie hê Die Bus- en Taxivereniging van Namibië oorweeg ‘n verhoging in bus- en taxitariewe na die onlangse skerp styging in petrolpryse. Die vereniging se sekretaris-generaal, Pendapala Nakathingo, het kommer uitgespreek oor die eskalerende situasie en die moontlike nadelige impak op passasiers beklemtoon. Kosmos 94.1 Nuus het met Nakathingo gepraat,...
Nigeriërs vra 200% verhoging, ontvang N$624
Nigeriërs vra 200% verhoging, ontvang N$624 Nigerië se president, Bola Tinubu, het ‘n loonverhoging aangebied vir lae-inkomsteverdieners. Tinubu het aangekondig die gemiddelde laegraad-werker sal ‘n bykomende 624 Namibiese dollar vir die volgende ses maande ontvang om te help om die uitwerking van ekonomiese hervormings teen te werk en om Nigerië se sukkelende ekonomie te laat herleef. Die aankondiging volg...
Verhoging in winsmarge vir vulstasies help nie veel in die noorde nie
Verhoging in winsmarge vir vulstasies help nie veel in die noorde nie Vulstasie-eienaars verwelkom die verhoging in winsmarges wat deur die ministerie van myne en energie aangekondig is. Die marge vir vulstasie-eienaars is verhoog met ‘n verdere 20 sent na 1 dollar 83. Die industrie het verlede jaar 50 sent ontvang. Terwyl die bedryf in...
LPM briesend oor 50% verhoging in Tsumeb-water
LPM briesend oor 50% verhoging in Tsumeb-water Die Landless People’s Movement sê hy het met skok verneem van die 50 persent verhoging in water-tariewe op Tsumeb. Die dorp sukkel reeds ‘n geruime tyd met sy reservoirs en ander waterinfrastruktuur, sowel as veiligheid van sy waterbronne. Die LPM se woordvoerder Lifalaza Simataa sê inwoners is nie...
Taxi-bestuurders sal verhoging in tariewe aanvaar – Kosmos 94.1
Taxi-bestuurders sal verhoging in tariewe aanvaar Taxibestuurders het reeds begin kla oor die soveelste styging in die brandstofprys sonder dat hulle enige verhoging in hul tariewe ontvang. Die branstofprys het om middernag vir September gestyg en taxi-eienaars en –bestuurders sê hulle kostes styg nes die van huishoudings. Tot dusver het vervoerministerie se raad wat die...
Simonis Storm sê nog een repokoers verhoging … in SA – Kosmos 94.1
Simonis Storm sê nog een repokoers verhoging … in SA Die makelaarsfirma Simonis Storm het ‘n ontleding gedoen van die inflasie-syfers wat die week deur die Namibiese Statistieke-agentskap bekend gemaak is. Inflasie vir Julie het op 4,5 persent ingekom en die firma sê terwyl inflasie daal, bly lewenskostes uiters hoog. Dit beteken dat kostes steeds...