Verhogings vir SA se staatsamptenare hou nie by stygings nie Die Vereniging van Staatsamptenare sê die onlangse verhogings in brandstof- en kragpryse sal finansiële probleme vir staatsamptenare en alle Suid-Afrikaners verdiep. Die VSA kritiseer die regering se salarisverhoging van 4,7-persent vir staatsamptenare en sê dit sal nie help met die stygende lewenskoste nie. Hulle eis...
Tag: verhogings
Arbeidskenner gesels oor verhogings vir staatsamptenare
Arbeidskenner gesels oor verhogings vir staatsamptenare Die regering het verlede week salaris verhogings en beter behuising-toelae vir staatsamptenare aangekondig, wat hom sowat 1,7 miljard Namibiese dollar uit die sak gaan jaag. Dit is goeie nuus vir die staatswerkers, maar vele Namibiërs meen hulle verdien dit nie omdat hulle nie effektief werk of doeltreffende dienste aan...
Taxi operateurs moet aansoeke vir verhogings by vakbonde indien
Taxi operateurs moet aansoeke vir verhogings by vakbonde indien Die president van die Namibiese Vervoer- en Taxi-unie, Werner Januarie, doen ‘n beroep op sy lede en taxi operateurs om aansoeke by hom in te dien vir ‘n verhoging in die taxi-tarief. Dit kom na die verhoging in die brandstofprys die week. Januarie sê hulle het...
Verhogings is nie REDs se skuld nie
Verhogings is nie REDs se skuld nie Die Namibiese Elektrisiteitsbeheerraad het kragverspreiders in die streke van die skuld onthef vir die buitensporige tariewe wat ingestel is. Die raad sê die hoë tariewe is te wyte aan opwekkings- en transmissiekoste, wat meer as 70 persent van die totale prys uitmaak. Volgens die raad se uitvoerende hoof,...
Nog brandstofprys verhogings in Oktober verwag
Nog brandstofprys verhogings in Oktober verwag Nog reuse-verhogings in die brandstofprys word in Oktober in Suid-Afrika verwag met die land se Sentrale Energiefonds wat tot 1 Suid-Afrikaanse rand 22 sent per liter petrol en ongeveer 2 rand per liter diesel voorspel. Olie styg steeds en kenners meen die kommoditeit sal teen ‘n gemiddeld van 93...
Kapenaars moet spaar, Eskom se verhogings tree in werking – Kosmos 94.1
Kapenaars moet spaar, Eskom se verhogings tree in werking Die Stad Kaapstad sê huishoudings kan hul maandelikse huishoudelike uitgawes verlaag deur ‘n paar aanpassings in hul krag- en waterverbruik te maak en beheer oor te neem oor hul elektrisiteitskoste. Eskom se verhoging van 18,5 persent het die koste van elektrisiteitsvoorsiening opgestoot en beïnvloed huishoudings. Die...
Nog verhogings vir plaaslike raadslede geëis – Kosmos 94.1
Nog verhogings vir plaaslike raadslede geëis Die Vereniging van Plaaslike Owerhede van Namibië sê hy sal homself volgende jaar weer vir ‘n verhoging van plaaslike raadslede se toelaes beywer. Dit is ten spyte daarvan dat die ministerie van stedelike ontwikkeling verlede maand tussen 15 en 25 persent verhogings in toelaes vir burgemeesters en raadslede goedgekeur...
Uutoni se verhogings vir plaaslike owerhede maak geen sin nie – Kosmos 94.1
Uutoni se verhogings vir plaaslike owerhede maak geen sin nie Die IPC sê dit maak geen sin dat die ministerie van stedelike ontwikkeling toelaagverhogings van tussen 15 en 25 persent vir burgemeesters en raadslede by plaaslike owerhede goedgekeur het nie. Die aankondiging kom op ‘n tyd wanneer ‘n taakmag aangestel is om ondersoek in te...
Keniane kry bitter swaar, Ruto en LP’s vat stewige verhogings – Kosmos 94.1
Keniane kry bitter swaar, Ruto en LP’s vat stewige verhogings Kenia se president, sy adjunk en ander staatsamptenare sal salarisverhogings ontvang ten spyte van burgers wat diep ekonomiese swaarkry en hoër belasting in die gesig staar. Hulle sal ‘n salarisverhoging van 14 persent oor ‘n tydperk van twee jaar kry met President William Ruto se...