Kanadese bankhoof afgedank na ‘verhouding’ Royal Bank of Canada het Katherine Gibson as tussentydse finansiële hoof aangestel, wat onmiddellik in werking tree na die vertrek van Nadine Ahn. Bewerings teen Ahn sluit in ‘n noue-persoonlike verhouding met ‘n ander werknemer wat gelei het tot voorkeurbehandeling, bevordering en vergoedingsverhogings. ‘n Ondersoek is geloods maar het geen...
Tag: verhouding
Moenie verhouding met Angola belemmer, sê prokureur
Moenie verhouding met Angola belemmer, sê prokureur Die Namibiese regering behoort nie sy verhouding met Angola bloot te stel aan onmin weens onwettige brandstofsmokkel-aktiwiteite wat algemeen bekend staan as ‘Ngungula’ nie. Dit is die mening van die prominente Windhoekse prokureur, Kadhila Amoomo, wat beklemtoon dat die enigste logiese vraag wat die Namibiese regering homself moet...
Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk
Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk Suid-Afrika se internasionale betrekkinge departement sê verhoudings tussen Suid-Afrika en Amerika is hartlik, joviaal en sterk. Wetgewing is by die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers ingedien wat sal vereis dat Amerika ‘n omvattende hersiening van sy verhouding met Suid-Afrika moet doen. Die bi-laterale wetsontwerp bedreig Suid-Afrika...
Itula gesels oor unieke verhouding met Geingob
Itula gesels oor unieke verhouding met Geingob Panduleni Itula, leier van die Independent Patriots for Change, het wyle president Hage Geingob se woning in Klein Windhoek, Casa Rosalia, besoek waar hy sy eer en medelye betoon het aan voormalige presidentsvrou Monica Geingos. Itula het vertel van ‘n unieke verhouding met Geingob, wat interaksie tussen hulle...
Hage se kritiek teen Duitsland sal nie verhouding skend nie
Hage se kritiek teen Duitsland sal nie verhouding skend nie Die skerp kritiek wat president Hage Geingob teenoor Duitsland oor sy volgehoue ondersteuning van Israel geopper het, lok steeds reaksie uit. Die president het in ‘n verklaring diepe kommer uit oor die Duitse regering se verwerping van Suid-Afrika se klagte dat Israel volksmoord teen Palestyne...
Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek
Verhouding tussen siektes soos malaria en klimaat ondersoek Navorsers in Kenia het die belangrike rol van klimaatsverandering in die malariakrisis in dele van die land aangetoon. ‘n Wetenskaplike by die Internasionale Vee-navorsingsinstituut, James Akoko, wys op die toenemende impak van klimaatsverandering op siekte-oordragpatrone. Akoko verduidelik dat die skepping van ‘n weerstasie in die droogte geteisterde...
Namibië – EU verhouding staan sterk
Namibië – EU verhouding staan sterk Die verhouding tussen Namibië en die Europese Unie, wat in 1991 begin het, staan nog steeds sterk, veral met die groenwaterstof-ooreenkomste wat die twee lande onderteken het, volgens adjunk-eerste minister Netumbo Nandi-Ndaitwah. Die Europese Unie in Namibië het ‘n besigheidsforum in Brussels bygewoon oor groen-waterstof en kritieke minerale. Die...
Man, 25, vas vir verhouding met meisie, 15 – Kosmos 94.1
Man, 25, vas vir verhouding met meisie, 15 Op Katima Mulilo sê die polisie dat ‘n 25-jarige man aangekla na hy in ‘n verhouding was met ‘n graad 9 meisie wat 15 jaar oud is. Die verdagte is blykbaar die meisie se buurman. Nampol het hom aangekla van verkragting maar hy is nog nie in...