Tag: verjaardag

Home verjaardag
Gmail vier sy 20ste verjaardag
Post

Gmail vier sy 20ste verjaardag

Gmail vier sy 20ste verjaardag Vandag spog Gmail met ‘n verstommende 1,8 miljard gebruikers regoor die wêreld, maar dit was nie altyd so nie. Gmail is vir die eerste keer van stapel gestuur op 1 April 2004 en baie mense het oorspronklik gedink die nuwe diens was niks meer as ‘n uitgebreide gekke-dag poets. Destyds is...

Mark Zuckerberg bederf homself voor sy 40ste verjaardag
Post

Mark Zuckerberg bederf homself voor sy 40ste verjaardag

Mark Zuckerberg het homself net voor sy 40ste verjaardag met ‘n megaseiljag van US$300 miljoen (sowat N$5,6 miljard) bederf. Die seiljag genaamd ‘Launchpad’ is ‘n verbysterende 117-meter lange vaartuig en is by Port Everglades in Fort Lauderdale gesien dryf, nadat dit vroeër vandeesweek by sy tuiste aangekom het. Daar word berig dat die luukse seiljag...

Johannesburgse Dieretuin vier 120ste verjaardag
Post

Johannesburgse Dieretuin vier 120ste verjaardag

Johannesburgse Dieretuin vier 120ste verjaardag Die Johannesburgse Dieretuin bied toegang teen ‘n spesiale tarief van 20-rand per persoon vir die hele Maart ter viering van sy 120ste verjaarsdag. Die dieretuin het nou meer as twee-duisend spesies en sê hy het ‘n lang pad gekom vandat hy in 1904 tot stand gekom het met slegs vyf...

Nandi-Ndaitwah herdenk haar 71ste verjaardag
Post

Nandi-Ndaitwah herdenk haar 71ste verjaardag

Nandi-Ndaitwah herdenk haar 71ste verjaardag Netumbo Nandi-Ndaitwah herdenk vandag haar 71ste verjaardag. Sy is op 29 Oktober 1952 gebore en is sedert Maart 2015 die adjunk-eerste minister van Namibië. Sy is tans die vise-president van Swapo en sy gaan die party se eerste vroulike presidentskandidaat word in November 2024. Kosmos 94.1 Nuus het met eerste...

VSA se oudpresidentsvrou Rosalynn Carter vier 96ste verjaardag – Kosmos 94.1
Post

VSA se oudpresidentsvrou Rosalynn Carter vier 96ste verjaardag – Kosmos 94.1

VSA se oudpresidentsvrou Rosalynn Carter vier 96ste verjaardag Die voormalige Amerikaanse Presidentsvrou, Rosalynn Carter, vier vandag haar 96ste verjaardag tuis, saam met haar man, Jimmy, en familielede. Sy ly aan demensie en haar 98-jarige man ontvang tans sorg, maar die egpaar woon steeds saam in die klein dorpie Plains waar hulle gebore en getroud is...

Nangolo Mbumba herdenk vandag sy 82ste verjaardag – Kosmos 94.1
Post

Nangolo Mbumba herdenk vandag sy 82ste verjaardag – Kosmos 94.1

Nangolo Mbumba herdenk vandag sy 82ste verjaardag Adjunkpresident Nangolo Mbumba vier vandag sy 82ste verjaardag. Hy is op 15 Augustus 1941 op Olukonda in die Oshikoto-streek gebore. Mbumba is die tweede visepresident van Namibië en het voorheen in verskeie ministeries gedien soos landbou, finansies, inligting, onderwys en veiligheid en sekuriteit. Hy was vanaf 2012 tot 2017 die sekretaris-generaal van die Swapo-party. Kosmos 94.1...