Tag: verkies

Home verkies
Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie
Post

Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie

Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie Die premier van Gauteng Panyaza Lesufi weerspreek bewerings die Werkloosheidsversekeringsfonds-Arbeid-aktiveringsprogram is ‘n verkiesingsfoefie. Hy het gepraat op die bekendstelling van die program by NASREC in Johannesburg en gesê die inisiatief van 23,8 miljard Suid-Afrikaanse rand, gelei deur die minister van Arbeid Thulas Nxesi, is gemik op...

Windhoek Stadsraad kon weer nie ampsdraers verkies nie
Post

Windhoek Stadsraad kon weer nie ampsdraers verkies nie

Windhoek Stadsraad kon weer nie ampsdraers verkies nie Die Windhoek Stadsraad kon weer nie daarin slaag om ampsdraers ten volle te verkies nie, hierdie keer omdat daar nie ‘n kworum was nie. Die verkiesing is weer uitgestel, tot 8 Februarie. Die ampsdraersverkiesing op 1 Desember verlede jaar, waar Swapo se Queen Kamati as burgemeester verkies...

Taiwan verkies DPP vir derde termyn
Post

Taiwan verkies DPP vir derde termyn

Taiwan verkies DPP vir derde termyn Taiwanese kiesers het die regerende Demokratiese Progressiewe Party se presidentskandidaat Lai Ching-te aan bewind geswiep en Chinese druk om hom te verwerp ten sterkste verwerp, terwyl China sê hy sal nie opgee om “hereniging” te bewerkstellig nie. Lai se party, wat Taiwan se afsonderlike identiteit verdedig, het ‘n ongekende...

Pretorius gesels oor nuwe uitdaging na hy verkies is as NLU-president
Post

Pretorius gesels oor nuwe uitdaging na hy verkies is as NLU-president

Pretorius gesels oor nuwe uitdaging na hy verkies is as NLU-president Thinus Pretorius is deur lede van die Namibiese Landbou-unie tot president verkies na die aftrede van Piet Gouws. Pretorius was vir jare aan die stuur van sake by die Lewendehawe Produsente-organisasie. Hy het eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die nuwe uitdaging.  Post navigation Source link

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie
Post

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie Oudits van verskeie streeksrade en plaaslike owerhede is in die nuus die afgelope tyd. Die kantoor van die ouditeur-generaal het die oudits afgehandel en oudergewoonte, is meeste van die ouditopinies nadelig. Syfers en bateregisters klop eenvoudig nie. Dr. Marius Kudumo, ‘n kenner in regeringsbestuur,...

DA wil nuwe raadslede in Johannesburg verkies – Kosmos 94.1
Post

DA wil nuwe raadslede in Johannesburg verkies – Kosmos 94.1

DA wil nuwe raadslede in Johannesburg verkies Die DA het ‘n versoekskrif begin wat ‘n hernude verkiesing bepleit om bestendigheid in die Stad Johannesburg te herstel. Die party dring aan op die ontbinding van die raad nadat die sewende mosie van wantroue sedert die plaaslike regeringsverkiesing in November 2021 teruggetrek is. Die DA se koukusleier...