Oekraïne bom Russe tydens verkiesings Twee mense is dood in ’n Oekraïense missielaanval in die weste van Rusland en ’n aparte hommeltuigaanval het ’n Russiese olieraffinadery aan die brand gesteek..Oekraïne het hierdie week herhaalde aanvalle op Russiese raffinaderye uitgevoer. Russiese President Vladimir Putin beskuldig Oekraïne dat hulle sy verkiesing probeer ontwrig. Rusland het ook sy...
Tag: verkiesings
Russiese verkiesings raak plofbaar – Kosmos 94.1
Russiese verkiesings raak plofbaar Die Russiese verkiesings raak ontstuimig. Russiese amptenare sê verskeie mense is vir vandalisme by stembusse op die eerste dag van die presidentsverkiesings aangehou. Groen kleurstof is in stembusse gegooi, busse aan die brand gesteek en vuurwerke in stemlokale afgevuur. Die uitslag sal nie betwyfel word nie want president Vladimir Putin het...
Ramaphosa sal vergader oor gereedheid vir verkiesings
Ramaphosa sal vergader oor gereedheid vir verkiesings President Cyril Ramaphosa het bevestig dat die nasionale en provinsiale verkiesing op 29 Mei vanjaar sal plaasvind. Die president sê hy het die datum met die Onafhanklike Verkiesingskommissie bespreek. Presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa het ook ‘n vergadering met al nege provinsiale premiers en die OVK belê...
Israeli betogers vra vroeë verkiesings
Israeli betogers vra vroeë verkiesings Duisende Israeli’s het Saterdagaand in Tel Aviv bymekaargekom vir ‘n teen-regeringsprotes. Betogings teen die regering wat die land vir ‘n groot deel van 2023 geruk het, het gedurende die oorlog grootliks bedaar. Tog het betogers weer die strate van Tel Aviv ingevaar en gevra vir nuwe verkiesings, wat eers in...
Action SA fokus op regverdige verkiesings
Action SA fokus op regverdige verkiesings ActionSA sê die elf partye in die Veelparty-handves vir Suid-Afrika het verskeie buitelandse ministers en ander verteenwoordigers van gepaste organisasies gevra vir bystand. DIs om te verseker dat die uitslae van die komende nasionale en provinsiale verkiesing die wil van die mense van Suid-Afrika akkuraat weerspieël. ActionSA sê hierdie...
Verkiesings moet deur instellings gelei word: Iivula-Ithana
Verkiesings moet deur instellings gelei word: Iivula-Ithana Die nasie vier vandag die 34ste herdenking van die aanvaarding van die Namibiese Grondwet. Pendukeni Iivula-Ithana, die enigste vrou wat in die Grondwetgewende Vergadering se konsepkomitee gedien het wat die Grondwet saamgestel het, het op die nasionale uitsaaier verduidelik hoekom verkiesings belangrik is. Namibiërs gaan in November na...
Ek bly net aan tot die verkiesings – President Mbumba
Ek bly net aan tot die verkiesings – President Mbumba President Nangolo Mbumba het hulde aan sy voorganger, Hage Geingob, gebring kort na hy ingsweer is as vierde president van Namibië. Dit volg na Geingob se afsterwe vroeg Sondagoggend. Hy het gevra vir eenheid en sy amp so uiteengesit. En Mbumba het Netumbo Nandi-Ndaitwah as...
Eerste poste vir verkiesings beskikbaar
Eerste poste vir verkiesings beskikbaar Die Namibiese Verkiesingskommissie is hard aan die werk om verskeie tydelike poste te vul in aanloop tot die algemene verkiesing wat in November gehou sal word. Verskeie poste in al 14 streke is reeds geadverteer. De Wet Siluka, woordvoerder by die kommissie het die jongste. Post navigation Source link
Taiwan stem in verkiesings, China hou dop
Taiwan stem in verkiesings, China hou dop Stemmery het begin in Taiwan se presidensiële en parlementêre verkiesing, wat deur China uitgebeeld word as ‘n keuse tussen oorlog en vrede. Beijing het die druk verhoog op die eiland om sy soewereiniteit te aanvaar. Taiwan is ‘n demokratiese suksesstorie sedert sy eerste direkte presidensiële verkiesing in 1996....
DRK verkiesings kry waarnemersending – Kosmos 94.1
DRK verkiesings kry waarnemersending Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het die voormalige adjunk-president van Zambië, Enoch Kavindele, aangestel om sy waarnemersending na Woensdag se verkiesings in die Demokratiese Republiek van die Kongo te lei. Kavindele het voorheen aan die hoof gestaan van sendings na Eswatini en Zimbabwe. Die president van Zambië, Hakainde Hichilema, het Lazarous Kapambwe as...