Tag: verkiesingsfoefie

Home verkiesingsfoefie
Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie
Post

Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie

Lesufi verkies verkiesingsfoefie as om niks te doen nie Die premier van Gauteng Panyaza Lesufi weerspreek bewerings die Werkloosheidsversekeringsfonds-Arbeid-aktiveringsprogram is ‘n verkiesingsfoefie. Hy het gepraat op die bekendstelling van die program by NASREC in Johannesburg en gesê die inisiatief van 23,8 miljard Suid-Afrikaanse rand, gelei deur die minister van Arbeid Thulas Nxesi, is gemik op...

Gauteng premier sê indiensnemingsveldtog is nie verkiesingsfoefie
Post

Gauteng premier sê indiensnemingsveldtog is nie verkiesingsfoefie

Gauteng premier sê indiensnemingsveldtog is nie verkiesingsfoefie Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het bewerings weerlê dat die Nasi Ispani-jeugwerwingsprogram ‘n verkiesingsfoefie is. Die program is ‘n inisiatief om werkloosheid te bekamp en toegang tot werksgeleenthede in Gauteng te bevorder. Die provinsiale regering wil 32 000 mense in diens neem om as onderwysassistente, algemene skoolassistente en...

Cyril se Staatsrede was verkiesingsfoefie: politieke ontleder
Post

Cyril se Staatsrede was verkiesingsfoefie: politieke ontleder

Cyril se Staatsrede was verkiesingsfoefie: politieke ontleder Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder, Daniel Silke, sê die staatsrede was ‘n verkiesingstoespraak deur ‘n president met ‘n middelmatige tot ‘n misrabele en skadelike termyn. Opposisiepartye het president Cyril Ramaphosa se toespraak gekritiseer en gesê dit was ver van die werklikheid verwyder en ‘n mislukte poging om die ANC...

ANC ‘gebruik Israel/Gaza-kwessie as verkiesingsfoefie’
Post

ANC ‘gebruik Israel/Gaza-kwessie as verkiesingsfoefie’

ANC ‘gebruik Israel/Gaza-kwessie as verkiesingsfoefie’ Die ANC is nou skaamteloos, brutaal en sonder om subtiel te wees besig om die Israel/Gaza-kwessie as verkiesingsfoefie te gebruik en dit kom neer op opportunisme. Dit is die mening van die politieke ontleder, Daniel Silke. Die Internasionale Geregshof het Israel beveel om op te hou om mense in Gaza...

Hage se San-fees besoek ‘is verkiesingsfoefie’
Post

Hage se San-fees besoek ‘is verkiesingsfoefie’

Hage se San-fees besoek ‘is verkiesingsfoefie’ President Hage Geingob, vergesel deur verskeie nasionale en streekleiers, woon die jaarlikse San Kultuurfees by Gobabis in die Omaheke-streek by. Die staatshoof het ook met die Omaheke-streekgoewerneur, Pijoo Nganate, vergader om onder meer kwessies wat verband hou met ontwikkeling en wanvoeding te bespreek. ‘n Paar Namibiërs lewer kommentaar op...

Is watersanitasie in Karas ‘n verkiesingsfoefie? – Kosmos 94.1
Post

Is watersanitasie in Karas ‘n verkiesingsfoefie? – Kosmos 94.1

LPM: Is watersanitasie in Karas ‘n verkiesingsfoefie? Die Landless Peoples Movement het sy reaksie gegee oor die kabinet wat opdrag aan die ministerie van landbou gegee het om watersanitasie te verbeter vir gemeenskappe langs die Oranjerivier en die Karas-streek in die algemeen. Die hoof van die Menseregte-afdeling van die LPM, Joyce Muzengua het met Kosmos...

‘Lesufi misbruik werklose jeug as verkiesingsfoefie’ – Kosmos 94.1
Post

‘Lesufi misbruik werklose jeug as verkiesingsfoefie’ – Kosmos 94.1

‘Lesufi misbruik werklose jeug as verkiesingsfoefie’ ActionSA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se ‘Nasi Ispani’-werksprojek is ‘n ondoeltreffende verkiesingsfoefie wat desperate werklose jeugdiges mislei terwyl geen hoop van voltydse werk gebied word nie. Lesufi het aangekondig die program het 1,2 miljoen aansoeke ontvang, maar daar is slegs 8 000 werksgeleenthede beskikbaar. Lerato Ngobeni van ActionSA sê hierdie jongste verwikkeling bied ActionSA se omvattende regsproses meer mag om hierdie foefie bloot te...