ANC klap sweep oor verkiesingskandidate ANC-kandidate vir die 2024-verkiesing moet ‘n na-matriek-kwalifikasie, of die relevante vaardighede hê, om vir nominasie oorweeg te word. Die voorsitter van die party se Verkiesingskomitee, Kgalema Motlanthe, sê indiwidue wat deur die party se interne dissiplinêre komitee skuldig bevind word aan wanoptrede sal nie genomineer word nie. Kandidate moet geen...
December 28, 2024