Zim verklaar droogte as ramptoestand President Emmerson Mnangagwa het Zimbabwe se droogte tot ‘n nasionale ramp verklaar en sê die land het hulp van meer as 2 miljard Amerikaanse dollar nodig om miljoene te voed wat honger in die gesig staar. Mnangagwa se verklaring volg op soortgelyke aankondigings deur Zambië aan die einde van Februarie...
Tag: verklaar
BoN verklaar dividende van N$511 miljoen
BoN verklaar dividende van N$511 miljoen Johannes !Gawaxab, goewerneur van die Bank van Namibië, het aangekondig dat die sentrale bank ‘n dividend van 511 miljoen Namibiese dollar aan die regering verklaar het. Die adjunk-finansminister, Maureen Hinda-Mbuende, het die dividend-oorhandiging bygewoon. Die bank het ook sy 2023-jaarverslag bekendgestel, wat insig gee in die bank se prestasies...
ErongoRed verklaar dividende van N$10,2 miljoen
ErongoRed verklaar dividende van N$10,2 miljoen Die Erongo Streekselektrisiteitsverspreider, of ErongoRed, het sy besluit aangekondig om dividende vir sy aandeelhouers te verklaar. Die aankondiging is in Walvisbaai gedoen deur ErongoRed se uitvoerende hoof, Immanuel !Hanabeb. Hy sê die maatskappy se verbeterde finansiële posisie het hom in staat gestel om dividende ter waarde van 10,2 miljoen...
Protes in Rusland terwyl Putin oorwinning verklaar
Protes in Rusland terwyl Putin oorwinning verklaar Duisende mense het by stemlokale regoor Rusland opgedaag ‘n vreedsame protes teen die herverkiesing van president Vladimir Putin. Die aksie is genaamd Noon for Putin of – “Dis middag vir Putin”. Russe het in die middel van die dag na hul stemlokaal gegaan om óf hul stembrief te...
Vrydag as skool-vakansiedag verklaar – Kosmos 94.1
Vrydag as skool-vakansiedag verklaar Die onderwys-ministerie het aangekondig dat Vrydag, 23 Februarie as ‘n skool-vakansiedag verklaar is. Dit vorm deel van die nasionale rou-reëlings vir president Hage Geingob se begrafnis naweek. Skoolhoofde, onderwysers en leerlinge word versoek om verteenwoordigende groepe van tussen 15 en 20 leerders in volle skool-uniforms saam te stel. Hulle sal Vrydag...
Sondag is as Nasionale Dag van Gebed verklaar
Sondag is as Nasionale Dag van Gebed verklaar Inligtingsminister Emma Theofelus het die publiek ingelig dat die daaglikse gedenkdienste vir wyle president Hage Geingob Maandag en Dinsdag na die president se woning in Windhoek sal terugkeer. Vanaf Woensdag word dit weer by die Independence Arena in Katutura gehou. Theofelus het bygevoeg dat die president se...
Mbumba verklaar Geingob as nasionale held
Mbumba verklaar Geingob as nasionale held President Nangolo Mbumba het ‘n helde begrafnis aan oud-president Hage Geingob toegeken. Mbumba het in ‘n proklamasie in die Staatskoerant Geingob as ‘n nasionale held verklaar. Hy het verder opdrag gegee dat ‘n staatsbegrafnis ter ere van Geingob gehou word en dat hy op Sondag, 25 Februarie in die...
Kenia verklaar Mackenzie se kerk as misdaadorganisasie
Kenia verklaar Mackenzie se kerk as misdaadorganisasie Keniaanse owerhede het ‘n kerk tot ‘n georganiseerde misdaadgroep verklaar nadat die leier sy volgelinge beveel het om hulleself en hulle kinders uit te honger sodat hulle hemel toe kan gaan. Die hoof van die Good News-internasionale kerk, Paul Mackenzie, word aangekla van moord, kindermarteling en terreur nadat...
Verklaar eThekwini ‘n rampgebied: DA
Verklaar eThekwini ‘n rampgebied: DA Die DA in KwaZulu-Natal vra dat die eThekwini-munisipaliteit as rampgebied verklaar word. Dit volg nadat oorstromings groot skade in sekere gebiede veroorsaak het wat tot water- en kragonderbrekings gelei het. Die swaar reën het voorgekom terwyl die provinsie van oorstromings vroeër vanjaar probeer herstel waarin 25 mense dood is en...
Drie DRK-ministers se uitslae nietig verklaar, daar was korrupsie
Drie DRK-ministers se uitslae nietig verklaar, daar was korrupsie Die Demokratiese Republiek van die Kongo se verkiesingsowerheid het onlangse verkiesingsuitslae vir drie regeringsministers en vier provinsiale goewerneurs nietig verklaar, met verwysing na bedrog en kiesersintimidasie. Die land se verkiesingskommissie het verklaar dat hy alle stembriewe wat vir 82 verkiesingskandidate in die land uitgebring is, gekanselleer...