Tag: verkoop

Home verkoop
Derduisende oorplaatjies verkoop, voorraad op
Post

Derduisende oorplaatjies verkoop, voorraad op

Derduisende oorplaatjies verkoop, voorraad op Dr. Anja Boshoff van die Lewendehawe en Lewendehawe Produkte-raad het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor oorplaatjies wat tans uitverkoop is. Die raad sê die aankoop van oorplaatjies het ongekende hoogtes bereik en drie maande se voorraad is binne ‘n maand uitverkoop met rondom 94 000 beesplaatjies en 93 000...

Angolese kinders wat houtlepels verkoop wek groot kommer
Post

Angolese kinders wat houtlepels verkoop wek groot kommer

Angolese kinders wat houtlepels verkoop wek groot kommer Die kwessie van sogenaamde Zemba-kinders van Angola, sommige net vier tot ses jaar oud, wat houtlepels op die strate van Windhoek verkoop is in die nuus. Die kinders se ouers vorm deel van die plakkers by die Katutura-jeugkompleks. Plaaslike regsman Kadhila Amoomo sê die kinders is in...

Huiseienaars kry swaar, verkoop om te huur
Post

Huiseienaars kry swaar, verkoop om te huur

Huiseienaars kry swaar, verkoop om te huur FNB sê in sy Huurprys-indeks verslag vir die derde kwartaal van 2023 dat die huurmark se veerkragtigheid verbasend is. Die indeks het vir twee opeenvolgende kwartale positief gebly en het ‘n 12-maande-gemiddelde groei van 4,7% in die derde kwartaal bereik, teenoor 5,8% in die tweede kwartaal. Hille Petrus,...

Sê wie verkoop afgewaterde diesel, Gwede
Post

Sê wie verkoop afgewaterde diesel, Gwede

Sê wie verkoop afgewaterde diesel, Gwede Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, om die vulstasies se name bekend te maak wat afgewaterde diesel verkoop, wat gemeng is met lampolie. ‘n Ondersoek deur die departement het aan die lig gebring 70 vulstasies in die...

Brandstof verkoop soos soetkoek op Walvis
Post

Brandstof verkoop soos soetkoek op Walvis

Brandstof verkoop soos soetkoek op Walvis Namport, sowel ass hawens in Mauritius word al hoe meer gewild as brandstof stop vir vaartuie wat veiligheidsbedreigings in die Rooisee vermy. Verskeie internasionale reuse sê Namport by Walvisbaai en Port Louis in Mauritius is die top-opsies en Walvisbaai word as uiters gerieflik beskryf omdat daar minimale afwyking van...

Shell verkoop sy aanlandige aandeel in Nigerië
Post

Shell verkoop sy aanlandige aandeel in Nigerië

Shell verkoop sy aanlandige aandeel in Nigerië Shell het ingestem om sy Nigeriese olie- en gasfiliaal aanlandig in Nigerië te verkoop aan ‘n konsortium van vyf hoofsaaklik plaaslike maatskappye vir tot 2,4 miljard Namibiese dollar, ná byna ‘n eeu se bedrywighede in die land. Shell is sedert die 1930’s aktief in die Wes-Afrikaanse land en...

Upington-amptenaar gevang waar sy ID’s aan buitelanders verkoop
Post

Upington-amptenaar gevang waar sy ID’s aan buitelanders verkoop

Upington-amptenaar gevang waar sy ID’s aan buitelanders verkoop ‘n Sewe-en-dertigjarige amptenaar van Binnelandse Sake in Upington in die Noord-Kaap is deur die Teenkorrupsie-ondersoekeenheid betrap waar sy na bewering onwettige identiteitsdokumente verkoop het aan ongedokumenteerde buitelandse burgers. Die amptenaar is op heterdaad betrap terwyl sy kontant ontvang het vir die verskaffing van vervalsde dokumente. Sy het...

PDM-leier sê ivoor moet verwerk en verkoop word
Post

PDM-leier sê ivoor moet verwerk en verkoop word

PDM-leier sê ivoor moet verwerk en verkoop word McHenry Venaani sê Namibië moet sy voorraad van ivoor, wat in 2019 meer as ‘n miljard Namibiese dollar werd was, vat en waarde toevoeg. In sy mening kan die land werk skep op die manier en die inkomste hiervan kan gebruik word vir ontwikkeling in die land....

Gekonfiskeerde voertuie sal verkoop word, eis hulle op
Post

Gekonfiskeerde voertuie sal verkoop word, eis hulle op

Gekonfiskeerde voertuie sal verkoop word, eis hulle op Die Stad Ekurhuleni doen ʼn beroep op die eienaars van voertuie in die stad se voertuigskut om hulle voertuie te gaan haal, anders gaan dit op ʼn veiling verkoop word. Daar is tans 735 voertuie wat nie opgeëis word nie. Die stad se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê...