Tag: verkoop

Home verkoop
Rekord-groot blou diamant verkoop vir N$804m
Post

Rekord-groot blou diamant verkoop vir N$804m

Rekord-groot blou diamant verkoop vir N$804m Die grootste helder blou diamant wat nog ooit op ʼn veiling gekom het, is vir  sowat 804 miljoen Namibiese dollar verkoop. Die peervormige Bleu Royal-diamant van 17,61-karaat, was 50 jaar lank deel van ʼn privaat versameling. Die afslaer, Christie’s, sê slegs drie helder blou diamante van meer as tien karaat...

Rossmund het nie verkoop nie, wat nou vir DBN? – Kosmos 94.1
Post

Rossmund het nie verkoop nie, wat nou vir DBN? – Kosmos 94.1

Rossmund het nie verkoop nie, wat nou vir DBN? Die tweede veiling vir die Rossmund-gholflandgoed het die week misluk. Berigte lui die reserwepryse was te hoog. Die landgoed word op instruksie van die hoërhof opgeveil na ‘n aansoek deur die Ontwikkelingsbank van Namibië oor amper 20 miljoen Namibiese dollar se skuld. Kosmos 94.1 Nuus het...

Parool reeds toegestaan vir oud-polisieman wat wapens aan bende verkoop – Kosmos 94.1
Post

Parool reeds toegestaan vir oud-polisieman wat wapens aan bende verkoop – Kosmos 94.1

Parool reeds toegestaan vir oud-polisieman wat wapens aan bende verkoop Die Suid-Afrikaanse minister van justisie, Ronald Lamola, het erken ‘n voormalige polisie-offisier wat amptelike vuurwapens aan bendelede verkoop het, is drie jaar gelede al op parool vrygelaat. Christiaan Prinsloo het tussen 2007 en 2015 meer as 2 000 polisievuurwapens gesteel, en 888 daarvan is aan...

Valke is doodstil oor verkoop van 51 renosterhorings – Kosmos 94.1
Post

Valke is doodstil oor verkoop van 51 renosterhorings – Kosmos 94.1

Valke is doodstil oor verkoop van 51 renosterhorings Die hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, sê hulle kan nie bekend maak waar die voorraad van 51 renosterhorings wat vroeër vanjaar in Mahikeng, Noordwes, gesteel is, agterna verkoop is nie. Lebeya het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Bosbou, Visserye en die Omgewing gesê die ondersoek...

SA regering verkoop nie aandeel van 40% in Telkom – Kosmos 94.1
Post

SA regering verkoop nie aandeel van 40% in Telkom – Kosmos 94.1

SA regering verkoop nie aandeel van 40% in Telkom Die Suid-Afrikaanse regering oorweeg dit nie om sy aandeel van 40 persent in Telkom te verkoop nie. Die twee partye is in gevorderde samesprekings om ‘n vennootskap met ʼn breëband-produk bekend te stel. Die ooreenkoms sal Telkom se ondernemings insluit, soos die Openserve-veseleenheid se Broadband Infraco...